Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Tromboonspel bring die beeste huistoe

$
0
0

’n Jong boer van Kansas in die VSA het ’n innoverende manier om sy beeste huistoe te roep aan die einde van ’n lang dag – hy speel vir hulle tromboon!

Derek Klingeberg (35) het homself onlangs verfilm om te bewys hoe lief sy beeste vir sy musiektalent is. Binne oomblikke dat hy begin speel, sien mens die oortjies van een van sy beeste op die horizon. En hoe langer hy aanhou speel, hoe meer beeste kom na hom toe aangeloop.

Teen die einde van die video klink dit behoorlik of die koeie saamsing met Derek se tromboonspel. En hul gunsteling liedjie? Die sangeres Lorde se Royals.

Kyk die video hier:


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>