Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

OSCAR – Regter besluit op uitspraakdatum

$
0
0

Die staat en verdediging het vanmiddag hul slotbetoë afgesluit.

Slotbetoë in die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se moordverhoor het Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria begin. Die staat onder leiding van adv. Gerrie Nel was eerste aan die beurt met adv. Barry Roux, vir Oscar wat gistermiddag begin het om sy kant te stel.

Regt. Thokozile Masipa het Vrydag net voor sy die hof verdaag het, aangekondig dat sy haar uitspraak op 11 September sal begin lewer.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>