Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Hailee Steinfeld het haar haarborsel gebruik om te sing!

$
0
0

Die pragtige Pitch Perfect 2-aktrise (17) was onlangs op die The Tonight Show With Jimmy Fallon en het vertel dat sy altyd haar haarborsel as mikrofoon gebruik het om te sing!

“Dit was alles van Britney [Spears] tot die Eagles. My ouers het baie na klassieke rock geluister toe ek en my broer grootgeword het.”

Ag, ’n mens kan net nie anders as om mal te wees oor die meisie nie!

-          Janine Nel


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>