Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

TROIAN BELLISARIO WONDER HOEKOM WORD TIENERREEKSE MISGEKYK

Troian Bellisario (28) het ’n interessante artikel geskryf oor die meriete van reekse wat op jong mense gemik is en hoe dit dikwels oor die hoof gesien word. “Almal sê dis die goue era van televisie....

View Article


Wie het dit gesê?

Ek probeer dit vermy om myself te Google, maar soms swig ek daarvoor. Ek wil soms net sien hoe die wêreld my op ’n spesifieke dag sien. – Nicole Scherzinger

View Article


Hond ‘sê jammer’ oor hy baba se speelgoed gaps

Charlie die beagle en Laura is beste maats. En selfs ’n paar gesteelde speelgoed kan nie in hul pad staan nie. Ná Charlie een van Laura se speelgoed gegaps het, moes hy vinnig om verskoning vra. Die...

View Article

TV-gids Maandag 21 Julie 2014

Dit is vanaand op die kassie: 17:30 Die Nataniël Tafel (kykNET): Al glo ons krummels maak die vloere vuil en is bloot duiwevoer, bestaan daar ongelooflike geregte waarin krummels op ongewone maniere...

View Article

Het jy geweet?

’n Oomblik verwys streng gesproke na 90 sekondes.

View Article


Wie het dit gesê?

Dis makliker om ’n pel op TV te sien as om liefde te vind. – Brody Jenner

View Article

Nog sukses vir Rory – en sy pa kry ’n lekker meevallertjie!

#452434890 / gettyimages.com Rory McIlroy van Ierland het gister ’n Britse Ope-titel by sy groeiende lys prestasies gevoeg. Dié 25-jarige gholfspeler van Noord-Ierland is boonop slegs die derde speler...

View Article

Grondboontjiebotter-fudge

Lewer 70 stukke Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 4 min. 125 g botter 560 ml (2¼) donker bruinsuiker 125 ml (½ k) melk 500 ml (2 k) growwe grondbonebotter 2 ml (½ t) vanieljesaad 620 ml (2½ k) versiersuiker...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 1 Wetenskapprojek: Sosiale Media

Toe die gr. 1-leeder van Pretoria Ruben Venter se ma, Drika, hom help om sy wetenskap-projek oor sosiale media van die grond af te kry, het hulle nooit gedink dit sal so ’n groot sukses wees nie. Drika...

View Article


Wen ’n Antonio Banderas-parfuumgeskenkpak ter waarde van R2 340!

Twee lesers kan elk ’n Antonio Banderas-geskenkpak wen. Dit bestaan uit ’n 100 ml-bottel Blue Seduction, 100 ml Seduction in Black, 100 ml The Secret, 100 ml The Golden Secret en ’n Antonio...

View Article

Want Ons Kan konsert hou!

Dis weer tyd vir die jaarlikse Want Ons Kan!-konsert. Dié fondsinsamelingsprojek is in 2003 gestig in ’n poging om terug te ploeg in die gemeenskap. Nadat die komediant Dowwe Dolla, oftewel Margit...

View Article

Warmlugballon ontplof toe dit kragdrade tref

’n Warmlugballon het in Massachusetts kragdrade getref en het vyf mense aan boord beseer. Lugvaartondersoekers het gesê die ballon het Saterdag in ’n woonbuurt probeer land in Clifton, sowat 80 km wes...

View Article

Prins George word een!

Brittanje se prins George vier Dinsdag sy eerste verjaardag met ’n partytjie geskik vir ’n koning. Sy ouers het goedgesindes oor die wêreld heen bedank vir hul ondersteuning. #452491042 /...

View Article


Dié wollerige kat is die rustigheid vanself

Sy doenlysie vir die dag: vat ’n slapie, eet ontbyt, vat ’n slapie, eet middagete, vat ’n slapie, eet aandete. Dis mos nou die lewe.

View Article

Baba slaap rustig terwyl vier kobras hom beskerm

’n Video op YouTube wys hoe vier kobras blykbaar om ’n slapende baba wag staan, raak nou weer gewild. In die video slaap ’n baba in ’n wiegie terwyl vier kobras ’n verdedigende posisie om die kind...

View Article


Robert Downey jr. verdien weer die meeste

Robert Downey jr. is die tweede agtereenvolgende jaar Hollywood se bes betaalde akteur nadat hy die topplek behaal het op Forbes se jaarlikse lys akteurs wat die meeste geld verdien. Die 49-jarige...

View Article

Maalvleis-pilaf

Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min.  olie vir braai 1 ui, in fyn skywe gesny 1 liter (4 k) hoenderaftreksel 2 kaneelstokkies 5 ml (1 t) borrie 5 ml (1 t) fyn komyn 5 ml (1 t) fyn...

View Article


Het jy geweet?

Eekhorings sal verlate kleintjies aanneem wanneer hulle sien ’n ander eekhoring keer nie terug vir hulle nie.

View Article

Wie het dit gesê?

Baie mense het al gesê ek wil soos Justin Bieber wees omdat ek heeltyd ’n pet dra. Maar dis eintlik omdat ek nie hou van hoe my hare lyk nie. – Austin Mahone

View Article

Opname: SA mans minder aktief tussen die lakens

Suid-Afrikaanse mans het veel minder seks as mans in ander dele van die wêreld, lui ’n studie wat Dinsdag bekendgestel is. Plaaslik het mans jaarliks gemiddeld 52 keer seks, volgens ’n opname deur...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>