Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Wen ’n Antonio Banderas-parfuumgeskenkpak ter waarde van R2 340!

$
0
0

Twee lesers kan elk ’n Antonio Banderas-geskenkpak wen. Dit bestaan uit ’n 100 ml-bottel Blue Seduction, 100 ml Seduction in Black, 100 ml The Secret, 100 ml The Golden Secret en ’n Antonio Banderas-reissak.

Bepalings & Voorwaardes

  1. Die kompetisie sluit 28 Julie 2014, om 17:00.
  2. Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.
  3. Die wenner sal lukraak gekies word en gekontak word.
  4. Die kies van die wenners is finaal en daar sal geen korrespondensie daaroor gevoer word nie.
  5. Die prysborg is verantwoordelik vir die aflewering van die pryse.
  6. Deur in te skryf vir hierdie kompetisie word jy outomaties geregistreer om ons nuusbrief en ander spesiale aanbiedinge via e-pos te ontvang.
  7. Werknemers van Media24 en verwante sake-eenhede mag nie aan die kompetisie deelneem nie.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>