Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

TV-gids Vrydag 18 Julie 2014

17:30 Die Nataniël Tafel (kykNET): Al glo ons krummels maak die vloere vuil en is bloot duiwevoer, bestaan daar ongelooflike geregte waarin krummels op ongewone maniere gebruik word. 18:00 Raising...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Navorsers ontwikkel wurm wat nie dronk kan raak nie

Navorsers het ’n wurm ontwikkel wat nie dronk kan word nie. Navorsers by die Universiteit van Texas se College of Natural Sciences in die suidweste van die Verenigde State werk saam met die Waggoner...

View Article


Pepermentvierkante

Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 20 min Gaarmaak: 2 uur  2 pakkies (200 g elk) Tennis-koekies 1 blik (385 g) karamelkondensmelk 500 ml (2 k) droë klapper 2 stawe (150 g elk) Peppermint Crisp-sjokolade,...

View Article

VIDEO: Is hierdie Golden Retriever is die grootste bangbroek?

Bo-Sox die hond is baie groter as Chevy die kat! Maar, hoekom is hy so bang om Chevy verby te steek?

View Article

Het jy geweet?

Bryan Cranston het op die laaste dag van verfilming van die vyfde seisoen ’n Breaking Bad-tatoe aan die binnekant van sy vinger gekry.

View Article


Wie het dit gesê?

Ek draf elke naweek tot by die Hollywood-teken. Dis groot pret en die uitsig is ongelooflik! – Ariana Grande

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontmoet die nuwe Mazda2

Die eerste foto’s van die nuwe Mazda2, wat waarskynlik eers in 2015 plaaslik te koop sal wees, is vrygestel. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color:...

View Article

Gestopte varktjops

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 15-20 minute Staantyd: ’n paar uur TJOPS 4 dik varktjops 2 snye witbrood, korsies afgesny en gekrummel 15 ml (1 e) room 1 knoffelhuisie, fyn gekap 1...

View Article


Hoender-en-bonekasserol

Genoeg vir 8 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: sowat 1 uur 1 pak met 12 hoenderstukke (dytjies en boudjies) sout en peper 60 ml (¼ k) koekmeel 20 ml (4 t) mosterd 500 ml (2 k) hoenderaftreksel 6...

View Article


Mikrogolf-melkkos

Tradisionele melkkos wat van snysels gemaak is, is voorheen skertsend stingelom-die-smoel genoem. Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20-25 minute 100 ml (70 g) sago 1 liter (4 k)...

View Article

Cowboy-ontbyt

Genoeg vir 6 mense Bereidingstyd: 10 minute Gaarmaaktyd: 30-35 minute 15 ml (1 e) olie 2 uie, gekap 4 knoffelhuisies, fyngedruk 2 brandrissies, gekap 500 g boerewors, gaar en in stukke gesny 1 blik...

View Article

Verwagte temperature vir 19 Julie 2014

Alexanderbaai……..9 16 Beaufort-Wes……..6 16 Bethlehem…………-5 16 Bloemfontein………-6 14 Calvinia………….-1 12 Cradock…………..0 14 De Aar……………-1 12 Durban……………11 23 Emalahleni………..5 22 Ermelo……………5 18...

View Article

’n Ontbyt vir sukses

Almal weet dit is die belangrikste maaltyd, want dit kry ná ’n paar uur se rus jou metabolisme aan die gang en gee jou die energie wat jy vir die komende dag gaan nodig hê. Dit is nie altyd maklik om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

REPETISIE-KIEKIE VAN PITCH PERFECT 2

Die akteurs werk hard aan Pitch Perfect 2 wat in Mei 2015 uitgereik word, en Anna Kendrick het dié foto van die repetisies vir die eersdaagse fliek gedeel. In dié kultustreffer speel Anna (28) die...

View Article

Inspirasie vir die dag

"Collect moments not things."

View Article


Het jy geweet?

Dit sal dit gemiddelde persoon sowat 347 dae neem om ononderbroke om die wêreld te loop.

View Article

Wie het dit gesê?

Ek haat dit om te vlieg. Ek hou nie van vliegtuie nie. Dit maak my baie angstig. – Lucy Hale

View Article


Het jy geweet?

Die harige padda is ’n paddaspesie wat sy eie bene breek en kloue daarvan maak wanneer hy bedreig voel.

View Article

Lily Allen vat internetboelies aan in nuwe musiekvideo

Is jy keelvol vir kuberboelies? Dan is die Britse sangeres Lily Allen se nuwe liedjie URL Badman net vir jou. In die musiekvideo kap Lily (29) mense wat net in hul ouers se huis voor hul rekenaars sit...

View Article

Inspirasie vir die dag

"Dreams don't work unless you do."

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>