Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Want Ons Kan konsert hou!

$
0
0

Dis weer tyd vir die jaarlikse Want Ons Kan!-konsert.

Dié fondsinsamelingsprojek is in 2003 gestig in ’n poging om terug te ploeg in die gemeenskap.

Nadat die komediant Dowwe Dolla, oftewel Margit Meyer-Rödenbeck, se ma, Retha, met die hulp van die vrywilligers van die Tygerberg Hospice ’n verbete stryd teen kanker gevoer het, wou sy graag iets vir dié gemeenskap doen.

Want Ons Kan! nooi ’n menigte uitvoerende kunstenaars van die hele land uit om een aand die verhoog te deel vir ’n unieke kombinasie van komedie en sang.

Elke sent wat deur die kaartjieverkope ingesamel word, gaan direk na die begunstigdes. Vanjaar sluit die begunstigdes onder meer in die Carel du Toit-sentrum, die Special Needs Adapted Programme (SNAP) en MES, ’n organisasie wat maatskaplike en arbeidsterapie-dienste bied.

Vanjaar sal kunstenaars soos Elvis Blue, Hiram Koopman, Amanda Strydom, Andriëtte Norman, Zanne Stapelberg, Emo Adams, Adan Tas, Pedro Kruger, Broers, Drie van die Beste, Francois van Coke, Wicus van der Merwe, Dowwe Dolla en Marion Holm te sien wees.

Die 12de Want ons Kan/’Cause we Can-konsert vind op Sondag, 27 Julie om 18:30 in die Bellville Stadskouburg plaas. Kaartjies kan teen R250 elk bespreek word by:


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>