Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Demi Lovato rock in nuwe musiekvideo

$
0
0

Ons luister sonder ophou na Demi Lovato se nuwe liedjie, Really Don’t Care! Die 21-jarige ster het van haar beroemde pelle en die akteur Wilmer Valderrama (34), met wie sy voorheen uitgegaan het, gevra om in die video te verskyn wat tydens die jaarlikse Los Angeles Pride-parade verfilm is.

“Really Don’t Care gaan vir my oor gemaklik wees in jou vel en jou nie te steur aan wat ander dink nie,” sê sy. “En dis waaroor die Pride-parade ook gaan.

http://www.youtube.com/watch?v=OJGUbwVMBeA

-      Lara Atson


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!