Wen ’n Alva Harrier 4-gasbraai ter waarde van R6 300.
Die Harrier-gasbraaie bestaan uit ’n kombinasie van vleklose en geverfde staal en het ’n deksel en ’n termometer. Dié braai kom in vierplaat- en drieplaat-weergawes en het kenmerke soos gietyster-roosters, ’n termometer en geodkeuring van die LP
Gasveiligheidsvereniging van Suid-Afrika (LPGSASA). Maak die deksel toe en laat die vleklosestaalplate jou vleis perfek braai.
Bepalings & Voorwaardes
- Die kompetisie sluit 28 Julie 2014, om 17:00.
- Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.
- Die wenner sal lukraak gekies word en gekontak word.
- Die kies van die wenners is finaal en daar sal geen korrespondensie daaroor gevoer word nie.
- Die prysborg is verantwoordelik vir die aflewering van die pryse.
- Deur in te skryf vir hierdie kompetisie word jy outomaties geregistreer om ons nuusbrief en ander spesiale aanbiedinge via e-pos te ontvang.
- Werknemers van Media24 en verwante sake-eenhede mag nie aan die kompetisie deelneem nie.