Die Amerikaanse meisiegroep en voormalige X Factor-deelnemers Fifth Harmony wys hoe koel hulle is in die musiekvideo vir hul enkelsnit Bo$$. Hulle skop stoele om, hou armdrukkompetisies met ouens en sing oor die ander groot “baas”, die Amerikaanse presidentsvrou, Michelle Obama. Nee kyk, dié meisies vat nie nonsens nie!
http://www.youtube.com/watch?v=Y4JfPlry-iQ