Die 37-jarige sangeres se raad aan haar jonger self is: “Mense in die bedryf wil jou vertel wat die beste vir jou is. En dis belangrik om vir raad te vra, maar jy moet jou instinkte volg. Moet nooit die mag om jou toekoms te bepaal onderskat nie; jy is magtiger as wat jy dink.”
Ekstra bronne: justjaredjr.com; GlamLatina.com