Pietersielie, 10 g
Grasuie, 10 g
Baba-aartappels, 350 g
Preie, 4
Soetmielies, 4
Rooi brandrissies, 2
Koljanderblare, 10 g
Uie, 3
Knoffelhuisies, 3
Ricottakaas, 300 g
Eiers, 7
Suurroom, 60 ml
Klub-steak, 2 groot of 4 kleiner steaks
Hoenderporsies, 4-6
Visporsies, 400 g
Maer beesmaalvleis, 500 g
Ciabattabrood, 1
Gesplinterde amandels, 50 g
Tamatiepasta, 100 g
Gekapte tamaties, 1 x 410 g-blik
Skilferkorsdeeg, 1 rol
↧
Inkopielys 19 Junie 2014
↧