Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Linkin Park is terug!

$
0
0

Jy kan eindelik uitsien na nuwe musiek deur dié Amerikaanse rockers. Die amptelike liriekvideo vir die groep se nuwe snit, Until it’s Gone, is pas uitgereik en dis klassieke Linkin Park. Die liedjie is op hul jongste album, The Hunting Party, wat volgende maand uitgereik word. Tom Morello van Rage Against the Machine is een van die gaskunstenaars op die album.

http://www.youtube.com/watch?v=Nym1P-BO_ws

BRON: UNDERTHEGUNREVIEW.NET

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>