Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Waar kom Oscar se wit kolle vandaan?

$
0
0

Het jy die afgelope paar dae die wit kolle op die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se kop gesien en gewonder wat dit is?

Die haarkundige Emma Titus beskryf die toestand as kanities, wat beteken dat daar ’n wanbalans in die pigment van die kopvel is. “In gedeeltes van die kopvel kan die haarwortel nie pigment in die haar se groeiselle afskei nie; dit verleen dan ’n wit kleur aan die hare.”

Volgens Emma kan dit ontstaan bloot omdat die haarwortel nie reg werk nie, of kan dit deur siekte, stres, skok en ’n swak dieet veroorsaak word.

“Oscar het lankal die wit kolle gehad, en al rede hoekom mense dit nou so goed oplet, is omdat die skerp ligte van die hof daarop skyn. Dit ook kan wees dat die stres van die hofsaak dit vererger.”

Op hierdie foto van Oscar kan dit wit kolle ook gesien word:

- Marelize Potgieter


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>