Suzuki se nuwe sakpas-modelle
Suzuki het ’n bekostigbaarder model in sy Swift-reeks bekendgestel. Die nuwe 1,2-litermodel is beskikbaar in twee weergawes, die GA en die GL, en sal meeding met die Volkswagen Polo Vivo, Ford Figo en...
View ArticleRomerige gnocchi
Bloukaas omskep eenvoudige gnocchi in iets wat ryk en heerlik is. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min Gaarmaak: 15 min 600 g gnocchi sout en swartpeper 30 g botter 400 g gemengde sampioene, in dik...
View ArticleBlitsige seekospasta
4 knoffelhuisies, fyn gedruk 15 ml (1 e) olyfolie 500 g seekosmengsel 250 ml (1 k) witwyn sap en skil van 1 suurlemoen 125 ml (½ k) pietersielie, gekap sout en vars gemaalde peper na smaak 250 g...
View Article‘Gebroke hart’ werklike gevaar in rou-tydperk
Dit is iets wat ’n mens baie hoor: “Haar hart is gebreek ná haar man se dood.” Nuwe navorsing wys nou dat dit nie altyd bloot ’n gesegde is nie. Navorsers by St. George’s, Universiteit van Londen, het...
View ArticleOscar-saak: Só het dag een verloop – video + nog foto’s van hom
Die hof het vir die eerste dag van die Oscar Pistorius-verhoor om 15:45 verdaag. Die Staat se eerste getuie, dr. Michelle Burger, is steeds in die getuiebank. Die Staat sal haar môre herondervra nadat...
View ArticleTamatiesous kos verslaafde duisende
’n Vrou van Lincoln in die noorde van Engeland, wat aan tamatiesous verslaaf is, het erken dat sy sowat R5370 per jaar aan haar gunsteling-sous spandeer omdat sy dit met elke maatlyd eet. Melissa...
View ArticleWeer: Temperature vir 5 Maart 2014
Alexanderbaai……..16 26 Beaufort-Wes………16 33 Bethlehem…………15 23 Bloemfontein………15 25 Calvinia………….12 34 Cradock…………..14 30 De Aar……………14 29 Durban……………22 29 Emalahleni………..17 24 Ermelo……………15 20...
View ArticleOscar-saak: Eerste getuie was ‘standvastig’
Dr. Denise Björkman, ’n plaaslike lyftaal- en gedragskenner, ontleed al langer as 30 jaar groot terrorisme- en misdaadsake en die massamedia het haar al gebruik om verkiesings en kandidate in Brittanje...
View ArticleHandboeke kry lewe met die nuwe LivingPages-app
’n App met toegevoegde werklikheid vir gr. 10-, 11- en 12-handboeke wat onlangs bekend gestel is, stel leerders in staat om op ’n nuwe manier met hul handboeke om te gaan. Dit word die LivingPages-app...
View ArticleGeurige vis met kekerertjies
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 30 ml (2 e) olie 1 uit, gekap 3 knoffelhuisies, gekap 15 ml (1 e) brandrissievlokkies 5 ml (1 t) fyn komyn 2 ml (½ t) fyn koljander 5 ml (1 t)...
View ArticleDie lyftaal van Reeva se ma en Oscar se oom
Dr. Denise Björkman, ’n plaaslike lyftaalkenner, ontleed al langer as 30 jaar groot terrorisme- en misdaadsake en die massamedia het haar al gebruik om verkiesings en kandidate in Brittanje en Amerika...
View ArticleGroente-lasagne
Wie’t gesê trooskos kan nie vegetaries wees nie? Ons wys jou hoe om vleisloos, vullend en verruklik te kook. Bereiding: 40 minute Gaarmaaktyd: 40 minute TAMATIESOUS 15 ml (1 e) olie 1 ui, gekap 2...
View ArticleOscar: Getuie het “verplig gevoel”
Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag gehoor die paartjie wat ’n vrou op die aand dat Oscar Pistorius Reeva Steenkamp geskiet het, hoor gil het, het moreel verplig gevoel na vore te kom. “Ons wou...
View ArticleReuse hoenderburgers
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 15-20 minute Staantyd: 30 minute HOENDERFRIKKADELLE 500 g hoendermaalvleis 6 grasuie, gekap 80 ml (1∕3 k) gekapte koljanderblare 5 ml (1 t)...
View ArticleOSCAR: 11 móét-sien foto’s van dag twee + ’n video
Video Foto’s Oscar Pistorius by die tweede dag van sy verhoor. (Foto: SAPA / Antoine de Ras / Independent Newspapers) Oscar Pistorius by die tweede dag van sy verhoor. (Foto: SAPA / Kim Ludbrook/EPA)...
View ArticleMikrogolf-tertjies
Hierdie moeitelose tertjies bevat die klassieke kombinasie van spekvleis, kaas en sampioene. Heerlik! Lewer 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 4 min 4 eiers 60 ml (¼ k) suurroom 80 ml (⅓ k) gerasperde...
View ArticleWeer: Temperature vir 6 Maart 2014
Alexanderbaai……..18 24 Beaufort-Wes………18 37 Bethlehem…………15 24 Bloemfontein………16 25 Calvinia………….15 33 Cradock…………..15 34 De Aar……………16 31 Durban……………21 28 Emalahleni………..18 24 Ermelo……………15 21...
View ArticleHoender-en-rys-roerbraai
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20-30 minute Gaarmaaktyd: 30-40 minute 500 ml (2 k) rys 5 ml (1 t) sout 4 ontbeende hoenderborsies 50 ml (10 t) olyfolie sout en vars gemaalde swartpeper 1 klein ui, grof...
View ArticleOSCAR: 16 móét-sien foto’s van dag drie
Hier is foto’s van die derde dag van die Oscar Pistorius-hofsaak. Oscar Pistorius in die hofsaal op die derde dag van sy verhoor. (Foto: Siphiwe Sibeko/Reuters/Sapa) Oscar Pistorius by die derde dag...
View ArticleMej. SA: Waar is hulle nou?
Elf gewese mejj. Suid-Afrika vertel hoe hul loopbaan vlam gevat het nadat hulle die kompetisie gewen het. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container...
View Article