DIE EERSTE TWEE INSKRYWINGS PER DAG SAL ’N 50 ML ROYAL SECRET SENSUAL EAU DE PARFUM VAN R395 WEN.

Dit is in 1958 gestig en sedert sy ontstaan het Royal Secret een van die topverkoper-parfuums in Suid-Afrika gebly. Dit is elegant en verfynd, maar met ’n essensie van die tydlose fantasie van liefde en passie. Royal Secret – die misterie bestaan voort.
Die nuwe parfuum, Royal Secret Sensual, bring ’n vars benadering tot die Royal Secret-franchise en sal jou absoluut sensueel laat voel. Die konsep is gegrond op die donkerder sy van Royal Secret. Hierdie vrou is betowerend en eksoties en is werklik sensueel. Die kleure is donker met warm, ryk rooi skakerings.
Die reeks bestaan uit: Royal Secret-lyfroom (R95), Royal Secret Sensual eau de toilette 100 ml (R475), Royal Secret Sensual eau de toilette 50 ml (R365), Royal Secret Sensual gekonsentreerde sproei 100 ml (R495), Royal Secret Sensual gekonsentreerde sproei 50 ml (R395).
Beskikbaar by uitgesoekte Edgars-, Foschini-, Clicks- en Dis-Chem-takke, asook vooraanstaande apteke.
Skryf onder in:
Bepalings & Voorwaardes
- Die kompetisie sluit 24 November 2014, om 17:00.
- Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.
- Die wenner sal lukraak gekies word en gekontak word.
- Die kies van die wenners is finaal en daar sal geen korrespondensie daaroor gevoer word nie.
- Die prysborg is verantwoordelik vir die aflewering van die pryse.
- Deur in te skryf vir hierdie kompetisie word jy outomaties geregistreer om ons nuusbrief en ander spesiale aanbiedinge via e-pos te ontvang.
- Werknemers van Media24 en verwante sake-eenhede mag nie aan die kompetisie deelneem nie.