Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Kwêla! Woensdag 19 November 2014

$
0
0

Woensdagaand, 19 November 2014, se program op kykNET [DStv kanaal 144].

  1. Kuier in Namibië by die ongelooflike Na’an Ku Se, ’n rehabilitasiesentrum vir wilde diere.
  2. Ry ’n draai saam met ’n siggestremde navigator tydens die jaarlikse Pioneer Rally.
  3. Daar is ‘n baie spesiale bederf vir al die Laurika Rauch-aanhangers daarbuite.
  4. En dan het Pieter nog ’n hele paar Kwêla-funnies om vir julle te wys!

 
Kwêla herhalings is as volg:
Donderdae, 14:30
Vrydae, 10:00
Saterdae, 18:00
Sondae, 13:00
Maandae, 08:30


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>