Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Waarskuwing vir WhatsApp-gebruikers

Android-gebruikers moet bewus wees van malware wat hom voordoen as ’n diens om WhatsApp by te werk. #476941441 / gettyimages.com Die advertensie moedig mense aan om daarop te tik en ’n nuwe weergawe...

View Article


Moenie van jouself vergeet wanneer jy na ander luister nie

Vir baie mense is hulself hul gunsteling-onderwerp. Of dit nou bewustelik is of nie, gesprekke tussen vriende kan baie eensydig wees as die een die luisteraar is en die ander een die prater. #182415250...

View Article


Kyk die skrikwekkende oomblik toe vliegtuig landing moet laat vaar

Dié ongelooflike video wys die oomblik toe ’n EasyJet-vliegtuig in sterk winde probeer land. Die skrikwekkende video wys hoe die vliegtuig by die Schiphol-lughawe in Amsterdam probeer neerstryk. Soos...

View Article

TV-gids Woensdag 5 November 2014

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article

20 November 2014 – inkopielys

View Article


Kielie jou hier, kielie jou daar

Kyk net wat gebeur met hierdie baba-pikkewyntjie as sy maag gekielie word. Ons glo dit gaan jou dag maak

View Article

Is dit die wêreld se volgende groot moordsaak?

Die AC/DC-tromspeler, Phil Rudd, is volgens berigte in ’n huurmoordkomplot aangekla. Die gebore Australiër is Donderdag in hegtenis geneem ná ’n klopjag op sy huis in Tauranga, Nieu-Seeland, berig The...

View Article

TV-gids Donderdag 6 November 2014

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


Hoekom jy liefs nie in ‘n Speedo op ‘n vlug moet rondloop nie

Jerome Jarre – wat meer as 7,5 miljoen aanhangers op Vine het – is deur die FBI aangehou nadat hy hom halfkaal tydens ’n vlug opgeneem en die video gedeel het. In die video dans Jerome in ’n swembroek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

As jy ‘n WhatsApp-gebruiker is, sal jy van dié nuwe funksie hou

As jy ’n WhatsApp-gebruiker is, sal jy bly wees oor ’n klein maar nuttige verandering aan die app. Dit sal nou die dubbele regmerkie blou kleur wanneer ’n boodskap gelees is. As dit nie na iets nuuts...

View Article

Studie: Kolonkanker kan onder jonger mense toeneem

Die voorkoms van kolonkanker onder mense onder 34 kan oor die volgende 15 jaar toeneem. Daar is nou kommer oor hoe om een van die algemeenste en dodelikste kankersoorte te beveg, het navorsers Woensdag...

View Article

Rooiwyn: vriend of vyand?

Rooiwynliefhebbers is op ’n aand uit maklik om raak te sien met die verkleuring om hul mond. Dalk is jy een van hulle, wat ná ’n stresvolle werkdag die een glas ná die ander wegslaan. #483457573 /...

View Article

Mense wat sms en bestuur weet dis gevaarlik, toon opname

Amper almal stem saam dis gevaarlik om teksboodskappe te stuur terwyl jy bestuur, maar baie mense doen dit in elk geval. #452599748 / gettyimages.com Die Amerikaanse selfoonnetwerk AT&T het ’n...

View Article


Brad Pitt: Angelina is ’n briljante baas

Brad Pitt sê Angelina Jolie is ’n “streng baas”. #479599759 / gettyimages.com Die Hollywood-sterre is in Augustus in Frankryk getroud en maak saam ses kinders groot. Maar ’n besige gesinslewe is nie...

View Article

Wals vir jou welstand

Dans is goed vir jou liggaam en verstand. Kom ons kyk hoekom jy maar kan dans al voel dit jy het twee linkervoete – en ook nie hoef skaam te wees om dit op jou eie uit te kap nie.   #72004008 /...

View Article


Man wat sy meisie vermoor het plaas grafiese foto’s op die internet

’n Man wat daarvan aangekla is dat hy sy meisie vermoor het en foto’s van haar liggaam aanlyn geplaas het, is op pad terug Washington toe nadat hy hom in die buurstaat Oregon opgegee het en uitlewering...

View Article

Slang ‘eet’ man, internet reageer

’n Jong Amerika-anse natuurkundige, rolprentvervaardiger en avonturier in die Amasone het Donderdag opslae gemaak toe hy beweer hy sal vir ’n TV-program ’n reuse slang se aandete word. So many people...

View Article


Spinnekop-poets ‘n YouTube-sensasie

’n Poetsbakker het besluit om sy iPhone goed te gebruik toe hy dit in moontlik een van die beste poetse ooit gebruik. In die video maak die man of hy ’n slim truuk op sy foon gebruik om die agtpotige...

View Article

Kannibaal-moordenaar gevang terwyl hy meisie se oë uitgrawe en haar gesig eet

’n Vrou is in ’n “kannibalistiese daad” vermoor en haar vermeende aanvaller is dood nadat die polisie ’n skoktoestel op hom gebruik het, het die BBC Donderdag berig. First picture of 'Cannibal' killer...

View Article

Oscar reageer op staat se appèl

Oscar Pistorius se regspan het die staatsaanklaer Gerrie Nel en sy span amptelik verwittig hul pogings om die atleet se skuldigbevinding en vonnis te appelleer, sal teengestaan word. Die Nasionale...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>