’n Poetsbakker het besluit om sy iPhone goed te gebruik toe hy dit in moontlik een van die beste poetse ooit gebruik.
In die video maak die man of hy ’n slim truuk op sy foon gebruik om die agtpotige dier te lok.
Hy doen dit ’n paar keer – hy kry die spinnekop om heen en weer oor haar handpalm te loop – en kielie selfs die spinnekop.
Maar toe voer hy dit te vêr en lok ’n histeriese reaksie uit. “Ek het gesê jy moenie dit doen nie!” gil die vrou terwyl sy haar pruik afpluk.
Dit is beslis die kyk werd – amper ’n miljoen mense op YouTube stem saam.