Sterre verklap hul lekkerste film-soen
#453266366 / gettyimages.com Ondanks sekere tonele wat vereis dat akteurs poedelnakend voor die kameras moet staan, meen sommige bekendes daar is iets erger as dit: om ’n mede-akteur te moet soen....
View Article13 aanhalings van Robin Williams
Met Robin Williams se dood het een van Hollywood se bekendste stemme stilgeraak. #105025005 / gettyimages.com Robin (63) was bekend as ’n kleurryke denker. Die akteur en komediant het ’n...
View ArticleLewenswenke: Wees gelukkig, droom groot
Die meeste mense droom groot wanneer hulle klein is, of dit is om ’n ruimtevaarder of die volgende Bill Gates te wees, die kans bestaan dat jy tydens jou skooldae hoog gemik het. Ongelukkig tref die...
View ArticleSó maak jy in Kazachstan: Man bestuur met bees op motor se agtersitplek
’n Man bestuur sy tweedeurmotor op ’n snelweg in Kazachstan, en daar is ’n lewende koei op die agtersitplek.
View ArticleDie Akademie se twiet ter nagedagtenis aan Robin Williams maak jou sommer...
Die Oscar-bekroonde akteur Robin Williams is Maandag oorlede. #51639708 / gettyimages.com Dit is wat die Akademie vir Filmkuns en Wetenskap, wat die Oscar-prysaand reël, ter nagedagtenis aan Robin en...
View ArticleDien vlugvoosheid die nekslag toe
Vlugvoosheid kan jou dae lank affekteer, en dit is aaklig wanneer jy jou vakansie wil geniet of weer in die tuig moet wees. Vlugvoosheid is uiterste moegheid en ander fisieke gevolge, soos hoofpyn,...
View ArticleVerwagte temperature vir 13 Augustus 2014
Alexanderbaai……..11 18 Beaufort-Wes ……..14 25 Bethlehem…………04 21 Bloemfontein………06 22 Calvinia………….07 14 Cradock…………..08 27 De Aar……………08 22 Durban……………15 27 Emalahleni………..08 26 Ermelo……………05 19...
View ArticleAngelique en Jacques nou amptelik ’n paartjie
Eindelik! Die aktrise en TV-aanbieder Angelique Gerber het nou amptelik ’n nuwe man in haar lewe: Sy en die voormalige Springbokrugbyspeler Jacques Potgieter het vandag op Facebook bekendgemaak hulle...
View ArticleEksperimentele middels goedgekeur ná Ebola meer as 1 000 eis
#453480600 / gettyimages.com Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het Dinsdag die gebruik van eksperimentele middels goedgekeur nadat die Ebola-sterftesyfer 1 000 verbygesteek het. Die Verenigde...
View ArticleTien dinge wat jy nie oor Robin Williams geweet het nie
#149918241 / gettyimages.com Hier is ’n paar interessante feite oor die bekroonde akteur, wat gister oorlede is. 1. Op hoërskool is hy aangewys as die een wat die onwaarskynlikste suksesvol gaan wees...
View ArticleÁl meer mense oorweeg deesdae bystandselfdood
Ál meer mense oorweeg deesdae bystandselfdood, sê Exit, wat mense hiermee help. Die Switserse maatskappy ontvang daagliks tussen 60 tot ’n 100 lidmaatskapaansoeke van mense wat hul testament wil aanpas...
View ArticleKyk wie verjaar saam met jou
Sebastian Stan (31), akteur Emily Kinney (29), aktrise Dave Days (23), sanger Paul Greengrass (59), regisseur
View Article28 Augustus 2014 – Inkopielys
Knoffelhuisies, 8 Brandrissies, 1 Rooi-ui, 2 Pietersielie, 20 g Koljanderblare, 30 g Suurlemoene, 1 Pynappel, 1 Komkommer, ½ Gerasperde vars gemmer, 5 ml Lemmetjie, ½ Ui, 1 Cheddarkaas, 100 g Eiers, 11...
View ArticleDamian maak toetsbuiging vir Bokke
#481262947 / gettyimages.com Die Stormers-senter Damian de Allende maak Saterdag sy toetsbuiging vir Suid-Afrika wanneer die Springbokspan teen Argentinië speel. Dié wedstryd teen die Suid-Amerikaners...
View ArticleKrummel-calamari met aartappelskyfies
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 600 g calamari-ringe sout en vars gemaalde swartpeper 375 ml (1½ k) koekmeel 15 ml (1 e) gedroogde Italiaanse kruie 5 ml (1 t) rooipeper 2 eiers,...
View ArticleVerwagte temperature vir 14 Augustus 2014
Pretoria………….07 25 Johannesburg………05 23 Vereeniging……….03 24 Nelspruit…………12 27 Ermelo……………05 21 Emalahleni………..09 27 Standerton………..04 22 Skukuza…………..07 31 Polokwane…………05 24 Phalaborwa………..13 29...
View ArticleGRIEKWASTAD – Regter aan minderjarige-moordenaar: ‘Wees ’n man’
Regterpresident Frans Kgomo het Woensdag in die Noord-Kaapse hooggeregshof in Kimberley aan die jong Griekwastad-moordenaar gesê hy moet die gevolge van sy dade dra. ‘Oor twee dae is jy ’n man.’ “Oor...
View ArticleOns gesels met Aloe Blacc
Sy regte naam is Egbert Nathaniel Dawkins III, maar hy verkies Aloe Blacc. Ons het met die Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, sakeman, musikant en akteur gesels Hoekom Aloe Blacc? Ek het my loopbaan...
View ArticleRobin Williams se dogter op Twitter geteister met vervalste foto’s van sy lyk
#132688029 / Zelda saam met haar pa in 2011 – gettyimages.com Aanlyn boelies het Robin Williams se dogter, Zelda, op die sosiale netwerk Twitter geteister deur vermeende foto’s van sy lyk aan haar te...
View ArticleAfgryslike wraakaanval in Mexiko
#137064547 / gettyimages.com ’n Onlangse voorval in Mexiko is so afgryslik en onmenslik, dit klink soos ’n toneel uit ’n gruwelprent. “Dr. M” (30), ’n Mexikaanse dokter wat by die Instituut vir...
View Article