- Kwêla was daar toe ons die Dinosourusse uitgepak het …
- ANNA CILLIERS wys, en bespreek met ons, drie van haar gunsteling tuine …
- Ons kuier by die kleurryke kunstenaar LEON DE BLIQUY tydens sy onlangse besoek aan Suid-Afrika…
- Die pianis NINA SCHUMANN kuier op die bank…
- En ons sluit af met ‘n Suid-Afrikaanse ikoon: INA PAARMAN!
Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit alles gebeur
Woensdagaand, 2 Julie 2014 om 19:30 op KWÊLA!
Kwêla herhalings:
Vrydae, 10h00
Saterdae, 00h00 en 18h00
Sondae, 02h30 en 13h00
Maandae, 08h30
Dinsdae, 01h30