The Wanted groet – vir eers – met nuwe musiekvideo
Ons kan nog nie glo die Brits-Ierse groep gaan ná hul wêreldtoer in Mei uitmekaar nie. Dis glo net ’n lang ruskans sodat die lede kan konsentreer op hul solo-projekte, maar selfs die hartebreker Nathan...
View ArticleEd Sheeran skenk klere aan liefdadigheid
Die Britse sanger Ed Sheeran (23) het onlangs van sy klere weggegee vir ’n goeie doel. “Ek het my hele klerekas aan ’n klomp liefdadigheidswinkels geskenk. Dis alles klere wat ek gedra het vir...
View ArticleWie het dit gesê?
“Ek is net een keer jonk; so wie gee om as ek lekker laf is.” – Ashton Kutcher
View ArticleWie verjaar vandag saam met jou?
Kyle Howard (36), akteur Paul Sorvino (75), akteur Caroline Rhea (50), aktrise Thomas Jefferson, Amerikaanse president
View ArticleTV-gids Sondag 13 April 2014
Dit is vanaand op die kassie 17:00 About A Boy (M-Net): Will en Andy se aand uit verloop nie presies soos wat hulle dit beplan het nie. 17:30 Survivor SA: Champions (M-Net): Die Suid-Afrikaanse...
View ArticleStaat beweer Oscar gebruik trane as ‘verskoning’
Adv. Gerrie Nel het Oscar Pistorius vandag gevra of hy sy emosionele toestand as ’n verskoning probeer gebruik. Die hof het vandag drie keer verdaag omdat Oscar begin huil het. Vanmiddag was hy weer na...
View ArticleMichael Schumacher toon geringe vordering
Michael Schumacher maak voortdurend geringe vordering, maar drie en ’n halwe maande ná sy ski-ongeluk is dit nog onmoontlik om presies te weet wat die prognose is, het die Formule 1-kampioen se...
View ArticleOSCAR: 7 móét-sien foto’s van 14 April
Advokaat Gerrie Nel besig om Oscar Pistorius op 14 April te ondervra. (Foto: Antoine de Ras/Independent Newspapers/Sapa) Oscar Pistorius se toiletdeur waar deur Reeva Steenkamp geskiet is. (Foto:...
View ArticleHet jy geweet?
Al is daar jare lank geglo honde kan net in swart en wit sien, kan hulle kleur waarneem. Hulle verwar net sekere kleure en kan nie aldag tussen groen en ander kleure onderskei nie.
View ArticleIs Emma Watson die nuwe Little Mermaid?
Dit gons behoorlik dat die Harry Potter-aktrise Emma Watson (24) dalk die hoofrol gaan vertolk in Little Mermaid, waarvan die bekroonde Sofia Coppola die regie gaan behartig. Sofia was verlede die...
View ArticleWie het dit gesê?
“Dis makliker om ’n pel op die TV raak te sien as om liefde te vind.” – Brody Jenner.
View ArticleWie verjaar vandag saam met jou?
Emma Watson (24), aktrise Seth Rogen (32), akteur Emma Thompson (55), aktrise Maisie Williams (17), aktrise
View ArticleLeer oor jou sterre op universiteit
Krap jy nog kop oor wat jy ná skool wil studeer? Wat van ’n klas oor jou gunstelingster? Ons grap nie! Hier is ’n paar kursusse oor bekendes wat regtig aangebied word: Miley Cyrus Skidmore-kollege in...
View ArticleLaaste offer
DEUR ELSABE STEENBERG SELFS in die eerste oggendlig, as sy traag opswem uit die newels van ’n kortstondige slaap, is die wete deel van haar: Dis byna verby. Elf jaar was hulle saam, en nou is dit byna...
View ArticleKenner getuig oor toiletdeur
’n Voormalige forensiese ontleder van die polisie het Dinsdag getuig oor die koeëlgate en krake in die toiletdeur in die moordbeskuldigde Oscar Pistorius se huis in Pretoria. Roger Dixon het bevestig...
View ArticleVarkkebabs met soetrissiepesto
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. KEBABS 5 ml (1 t) origanum 5 ml (1 t) komyn 5 ml (1 t) tiemie 5 ml (1 t) paprika 1 knoffelhuisie, fyngedruk 30 ml (2 e) suurlemoensap 80 ml (2/3...
View ArticleReeva ‘het moontlik hand na deur uitgesteek’
Reeva Steenkamp het moontlik haar hand na die toiletdeur se handvatsel uitgesteek toe haar kêrel, Oscar Pistorius, haar skiet, het die hooggeregshof in Pretoria Dinsdag gehoor. Die forensiese kenner...
View ArticleMini-duikboot gaan weer duik ná eerste soektog na mh370 afgelas is
’n Miniduikboot gaan Dinsdag op die bodem van die Indiese Oseaan na die vermiste vlug MH370 soek nadat sy eerste soektog kortgeknip moes word. Maleisië het beloof om enige “vlugopnemerdata” bekend te...
View ArticleMin leidrade na vlug MH370
Die soektog na die Maleisiese lugdiens se Boeing 777 het nog min leidrade opgelewer nadat dit op 8 Maart met 239 mense aan boord vermis geraak ondereg van Kuala Lumpur na Beijing. Die Maleisiese...
View Article