Die Britse sanger Ed Sheeran (23) het onlangs van sy klere weggegee vir ’n goeie doel. “Ek het my hele klerekas aan ’n klomp liefdadigheidswinkels geskenk. Dis alles klere wat ek gedra het vir fotosessies, video’s en optredes. Daar is Ralph-kappietops, T-hemde van Fenchurch en Nike-tekkies,” het hy getwiet.
Ag, so oulik!
Bron: Justjaredjr.com, twitter.com