Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR: 6 móét-sien foto’s van 8 April

’n Emmer staan in die beskuldigdebank by Oscar Pistorius se moordverhoor op 8 April (Foto: Kim Ludbrook/EPA/Sapa) Oscar Pistorius se tante en oom, Lois en Arnold, by sy moordverhoor op 8 April. (Masi...

View Article


Wat is om oom Arnold se nek?

Baie mense wonder wat Oscar Pistorius se oom Arnold in sy ore en om sy nek het. Dit is oorfone om beter te kan hoor. Wanneer iemand getuig, is dit soms moeilik om te hoor. Óf die getuies praat sag óf...

View Article


Studie: Onderwysers wat afgeknou word, ’n groot probleem

Die onderwysfakulteit van die Universiteit van die Vrystaat het in ’n ondersoek bevind onderwysers wat deur mede-onderwysers afgeknou word, raak ’n ernstige probleem. “Suid-Afrikaanse onderwysers werk...

View Article

Frikkadel-broodjies met brandrissiesous

500 g boerewors 125 ml (½ k) meel 1 eier, geklits 250 ml (1 k) fyn broodkrummels 1 Franse brood, in 4 verdeel SOUS 125 ml (½ k) mayonnaise 15 ml (1 e) blatjang 2 brandrissies, gekap Voorverhit die oond...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ultimate Braai Master: Hier is die finaliste

Hier is hulle, die 15 spanne wat gekies is om deel te neem aan vanjaar se taaiste buitelugkookkompetisie: die derde seisoen van Ultimate Braai Master! Die verfilming van die werklikheidsprogram begin...

View Article


Varkfilet met roosmaryn-aartappels

AARTAPPELS 6 groot aartappels, gekook en in kwarte gesny 30 ml (2 e) vars roosmaryn, gekap 45 ml (3 e) olie growwe sout VARKFILET 400-600 g varkfilet sout en peper 15 ml (1 e) gedroogde Italiaanse...

View Article

Toyota herroep motors in SA

Toyota het aangekondig dat hulle 6,39 miljoen voertuie wêreldwyd van die mark herroep vir defekte waaronder probleme met die stuurwiel en sitplekke in die tweede grootste herroeping tot dusver. Toyota...

View Article

‘Ek was oorkom met vrees’

“My lewe is op die spel.” So het Oscar Pistorius vanmiddag tydens sy moordverhoor in die hooggeregshof in Pretoria getuig. Adv. Gerrie Nel (vir die staat) het Oscar gevra hoekom hy nie sy vrae...

View Article


WEER: Verwagte temperature vir 10April 2014

  Alexanderbaai……..19 38 Beaufort West……..14 32 Bethlehem…………06 23 Bloemfontein………08 26 Calvinia………….14 31 Cradock…………..10 30 De Aar……………12 29 Durban……………19 27 Emalahleni………..10 25 Ermelo……………10 20...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR: 5 móét-sien foto’s van 9 April

Aimee Pistorius in trane tydens haar broer se kruisondervraging. (Foto: Siphiwe Sibeko/Reuters/Sapa) Adv. Gerrie Nel tydens sy kruisondervraging van Oscar Pistorius op 9 April. (Foto: Siphiwe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

GRAFIESE INHOUD – Foto van Reeva se bebloede kop gewys

WAARSKUWING – GRAFIESE INHOUD Die foto onderaan hierdie artikel is nie vir sensitiewe kykers nie. Na deeglike oorweging en uit die kommentaar wat ons van lesers op Facebook ontvang het, het ons wel...

View Article

Onthoukok 2014: Elsa Buys, 57

Waar woon jy? Op ’n plaas buite Clarens. Som jouself in drie woorde op. Nie van toepassing. Hoe oud was jy toe jy begin kook en wat het jy berei? Die eerste keer toe my ma my toelaat om in die kombuis...

View Article

Onthoukok 2014: Dominique Meiring, 41

Waar woon jy? Robertson. Som jouself in drie woorde op. Prakties, doelgerig en vrygewig. Hoe oud was jy toe jy begin kook en wat het jy berei? Net ses. Sjokoladekoek. Wat is die beste raad oor kook wat...

View Article


Onthoukok 2014: Tessie Kemp, 52

Waar woon jy? Beaufort-Wes. Som jouself in drie woorde op. Vriendelik, borrelend, hardwerkend. Hoe oud was jy toe jy begin kook en wat het jy berei? Ek was 16. Skons. Wat is die beste raad oor kook wat...

View Article

Onthoukok 2014: Jo Fritz, 40

Waar woon jy? Calvinia. Som jouself in drie woorde op. Vriendelik, hardwerkend, grapperig. Hoe oud was jy toe jy begin kook en wat het jy berei? Ek was so 12 toe ek begin koekies bak het. Wat is die...

View Article


Onthoukok 2014: Greta Bester, 69

Waar woon jy? Sedgefield. Som jouself in drie woorde op. Ekonomies, voor op die wa, vol pret. Hoe oud was jy toe jy begin kook en wat het jy berei? Seker so sewe. Ek en my ma het vir die skoolvakansie...

View Article

Kinkelkok 2014: Lindè Watson, 21

Waar woon jy? George. Som jouself in drie woorde op. Impulsief, sosiaal, gelukkig. Hoe oud was jy toe jy begin kook en wat het jy berei? Ek was drie toe ek saam met my ma beskuit gebak het. Wat is die...

View Article


Onthoukok 2014: Renette Vosloo, 49

Waar woon jy? Pretoria. Som jouself in drie woorde op. Entoesiasties, liefdevol, veerkragtig. Hoe oud was jy toe jy begin kook en wat het jy berei? Toe ek 11 was, het ek stilletjies op ’n bus geklim,...

View Article

Onthoukok 2014: Hestelle Pretorius, 26

Waar woon jy? Ek en my man, Niel, huur tans ’n pragtige plaas tussen die Paarl en Franschhoek op die R45. Som jouself in drie woorde op. Lag, lewe, lief. Hoe oud was jy toe jy begin kook en wat het jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kinkelkokke 2014

.post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover {border-color: #EF2B3F;}.post-slider-container .psc-slider-pagination...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live