Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Moenie jou neus optrek nie – dis ’n smelfie

$
0
0

Pa’s wêreldwyd het foto’s van hul baba se vuil doeke op Twitter begin deel in die jongste neiging op sosiale media.


Die komediant en pa Adam Hills was die eerste wat ’n foto van homself met sy babadogtertjie se vuil doek gedeel het met die onderskrif: “Regte mans ruil doeke”.

Kort daarna het die snaakse foto in ’n Twitter-gier ontaard met honderde pa’s wat soortgelyke foto’s begin twiet het.

Terwyl die meeste die gier ondersteun, is daar tog kritici wat meen dat pa’s moet ophou kla aangesien ma’s dit sonder skroom doen.

Wat ook al jou gevoel hieroor, loer hier na van die snaaksste twiets:





Bronne: Mashable, Twitter, Buzzfeed

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>