Vrou wat in supermark onthoof is, was magteloos om ‘absoluut afskuwelike’...
’n Afgetrede Brit wat in ’n besige supermark onthoof is, was magteloos om die “absoluut afskuwelike” aanval te stuit, is in die hof getuig. Daughter of woman beheaded in Spanish supermarket weeps after...
View ArticleSó lyk die Hyundai iX35 se plaasvervanger
Hyundai se gewilde iX35 nader die einde van sy leeftyd en die eerste foto’s van die model wat dit gaan vervang is nou vrygestel. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color:...
View ArticleWêreld se eerste penisverkleining – ja, jy’t reg gelees…
’n Mens sou nie dink dat so iets juis nodig sou wees nie, maar ’n 17-jarige Amerikaner se penis was eenvoudig te groot – ’n bogemiddelde 17,8cm lank, maar ’n uiters onbeheerbare 25,4 cm in deursnee. En...
View ArticleAmerikaanse gebakte hoender
Die hoender kan selfs oornag in die yskas in die karringmelk gehou word – dit sal dan nog sagter en sappiger word. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Marineer: 45 min. Gaarmaak: 45 min. PEKELMENGSEL...
View ArticleSjokolade-kaaskoek
Dis Teresa Draper van Eastvale, Springs, se resep. GENOEG VIR 8-10 MENSE Bereiding: 20 min. Bak: 12-15 min. Verkoel: oornag KOEK 250 g donkersjokolade, grof gekap 50 g botter 100 ml strooisuiker 5 ml...
View ArticleWorsies met tamatieroomsous
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaaktyd: 10 min. 15 ml (1 e) olie 3 knoffelhuisies, gekap 500 g kaas-braaiworsies, in skyfies gesny 250 ml (1 k) room 15 ml (1 e) tamatiesous 5 ml (1 t)...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 21 Februarie 2015
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 21 Februarie 2015. Alexanderbaai……..15 22 Beaufort-Wes……..14 25 Bethlehem…………14 28 Bloemfontein………11 28 Calvinia………….05 23...
View ArticleJou sterre vir 21 Februarie 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dit beloof om ’n spesiale jaar te wees vir persoonlike verhoudings. Dis ’n jaar waarin jy liefde uitdeel en ook baie ontvang....
View ArticleSlegte nuus vir Fifty Shades of Grey-aanhangers
Aanhangers reageer met skok, woede en verslaentheid op gerugte dat Jamie Dornan die hoofrol in enige opvolg op die prikkelprent Fifty Shades of Grey van die hand gewys het. Die akteur het na bewering...
View ArticleTV-gids Dinsdag 24 Februarie 2015
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleSiamese tweeling suksesvol geskei
US surgeons separate 10-month-old conjoined twin girls http://t.co/tR6FiuUSws | @AP pic.twitter.com/y6Ct7LBNC0 — Inquirer Group (@inquirerdotnet) February 24, 2015 ’n Siamese tweeling van 10 maande se...
View ArticleHou jy van sjokolade? Nou kan jy dit snuif
As jy verslaaf is aan sjokolade kan jy dit nou snuif, nes baie dwelmmiddels. Die nuwe gier is in België uitgedink deur Dominique Persoone van The Chocolate Line nadat Ronnie Wood en Charlie Watts van...
View ArticleEienaardige wenke om gewig te verloor
Wenke om gewig af te skud is nie altyd baie opwindende raad nie. ’n Mens kan in der waarheid honger word net by die aanhoor daarvan. View image | gettyimages.com Maar nie hierdie wenke nie. Popsugar...
View ArticleGoeie nuus vir MacGyver-aanhangers!
MacGyver was een van die koelste TV-programme van die 80’s. Dié superheld se mag was die wetenskap en sy wapens kleefband en ’n Switserse weermagmes. Channel24 berig die program gaan dalk ná al die...
View ArticleKyk só wanneer jy in die duister gaan wees
Geen meer verwarrende PDFs of verouderde skedules wat amper net so frustrerend soos die kragonderbrekings self is nie – News24 het ’n slim aanlyn-portaal ontwikkel waarmee jy kan kyk presies wanneer...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 25 Februarie 2015
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 25 Februarie 2015. Alexanderbaai……..17 22 Beaufort-Wes……..19 31 Bethlehem…………13 28 Bloemfontein………13 32 Calvinia………….09 30...
View ArticleSuperskommels vir swanger vroue
Daar is so baie goed wat jy in ag moet neem terwyl jy swanger is. Voeding is voorop in enige voornemende ma se gedagtes. Een van die beste maniere om sommer baie goedheid op ’n slag in te kry, is deur...
View ArticleDie groot reën tref Kimberley
Vandag loop die Kimberliete behoorlik deur – reën en hael laat die strate soos riviere lyk. Wees veilig as jy jouself in die omgewing bevind. Onthou: Ligte aan, verminder spoed en wees op die uitkyk...
View ArticleDramatiese foto’s van bus wat van JHB-brug afgery het
’n Metrobus het vanoggend van die Queen Elizabeth-brug in Biccardstraat in Braamfontein afgery nadat die bestuurder vermoedelik beheer oor die voertuig verloor het. 702 Talk Radio het berig die...
View ArticleDie 10 vreemdste sterreversamelstukke
Party mense sal enigiets doen vir ’n ietsie van hul geliefkoosde ster. Maar kan jy glo hoeveel mense vir die volgende vreemde items betaal het? View image | gettyimages.com 1. Brangelina se asem ’n...
View Article