Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Wêreld se eerste penisverkleining – ja, jy’t reg gelees…

$
0
0

’n Mens sou nie dink dat so iets juis nodig sou wees nie, maar ’n 17-jarige Amerikaner se penis was eenvoudig te groot – ’n bogemiddelde 17,8cm lank, maar ’n uiters onbeheerbare 25,4 cm in deursnee. En dit was boonop net wanneer dit slap was.

Dr. Rafael Carrion, ’n uroloog aan die Universiteit van Suid-Florida, het aan Mail Online gesê dis ’n unieke geval. “Dit klink na enige man se droom – ’n reuse, opgeblase penis – maar ongelukkig, hoewel dit ’n redelike lengte was, was die omtrek te groot, veral om die middel,” sê hy.

Die seun, wie se naam weerhou is, het die operasie aangevra omdat sy penis verhoed het dat hy aan sport kon deelneem en seksuele penetrasie was ook onmoontlik. Die operasiespan het ’n tegniek ontwikkel om Peyronie-siekte – ’n toestand wat veroorsaak dat die penis buig – te behandel. Rafael sê dis “amper soos om twee maagverkleinings te kry”.

Die jong man het ook met priapisme – ’n toestand wat pynlike, ongewenste ereksies veroorsaak – gesukkel.


 
Bronne: Huffington Post, Florida Health News, The Telegraph


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>