Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Fliekvlooi: Wat is nuut op die grootskerm?

Vandeesweek is ’n nuwe Afrikaanse fliek om te sien, die komedie Jimmy in Pienk (7-9OT). Louw Venter van Die Laaste Tango vertolk die rol van ’n konserwatiewe mielieboer, Jimmy Bester. Jimmy leef sy...

View Article


Biebs se ma is bekommerd

Justin Bieber se ma is glo heeltyd bekommerd oor die popsanger. Pattie Mallette het in ’n onlangse onderhoud vertel sy probeer Justin (19) ondersteun, maar vind dit moeilik om hom sy eie foute te laat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die stories wat geskeide mans vertel!

Ons aanlynafspraak-blogger Erla was verlede week op drie afsprake met vreemde mans, en sy verstom haar aan die redes wat hulle opdis vir waarom hul huwelik misluk het. Foto: Don Hankins op Flickr OM...

View Article

Mark skaam oor onderklerefoto’s

Mark Wahlberg is nou spyt hy het destyds vir Calvin Klein onderklere gemodelleer. Die akteur sien veral ook nie uit daarna dat sy kinders uitvind dat hy ’n onderkleremodel was nie. Die 42-jarige ster...

View Article

Man sê kind oor babamonitor sleg

Twee Amerikaanse ouers was omtrent geskok toe hulle skielik hoor hoe ’n vreemdeling hul kind allerhande aaklighede toesnou . . . via haar babamonitor. Marc Gilbert was omtrent ontsteld toe hy skielik...

View Article


Infografika: Usain Bolt – gebou vir spoed

In die mensewêreld is Usain Bolt so vinnig soos blits, maar hy is nie ’n medaljewenner by die diereryk se ‘Olimpiese Spele’ nie Gedrukte weergawe: Huisgenoot, 22 Augustus 2013

View Article

App help jou regte bra kry

Danksy ’n nuwe app kan vroue nou met twee foto’s hul bra-grootte vasstel. Met dié app, wat spesifiek vir iPhone ontwikkel is, kan vroue hul bra-grootte akkuraat bepaal deur twee foto’s van hulself in...

View Article

Eiendomsagente ‘bang’ vir Oscar se huis

Eiendomsagente wil nie die Paralimpiese ster Oscar Pistorius se weelderige huis in Silver Woods, Pretoria, bemark nie, berig die Sunday Times. Alberto Ochetta van Casa Nostra Eiendomme is so aangehaal:...

View Article


Lieze Stassen terug op verhoog na 10 jaar stilte

Deur Jaco Hough-Coetzee Ja, sy is effens senuagtig, maar aan die ander kant sien sy vreeslik uit daarna om weer op die verhoog te wees en haar emosies agter die klavier en mikrofoon uit te stort. So...

View Article


Mayonnaisehoender met ertjiekapokaartappel

HOENDER: 6 hoenderporsies sout en vars gemaalde peper 60 ml (¼ k) mayonnaise 15 ml (1 e) suurlemoensap  handvol vars koljanderblare, gekap KAPOKAARTAPPEL: 6 groot aartappels, gekook en geskil 250 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe lank moet jy wag voor baba no. 2?

Dink julle daaraan om weer swanger te raak? Ons ouerskapsblogger Meg Faure gee raad. Foto: Sean Deilinger op Flickr VERLEDE week was ’n mamma wat ek dink ’n wonderlike ouer is by my praktyk. Sy is een...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mooiste modes van die week

By vanjaar se Teen Choice Awards het die glanspersoonlikhede omtrent in die nuutste somermodes gepronk.  Hier is ons modeblogger Jeani Tutt se drie gunstelinge van die week. Verfkolle Nina Dobrev (24)...

View Article

Wenk: So maak jy jou grimeerborsels skoon

Die skoonhou van grimeerborsels is ‘n baie belangrike aspek van jou mode-roetine. Ons wys jou hoe maklik jy dit in ‘n japtrap kan doen.

View Article


WENK: So maak jy ‘n geblomde bord

Hoekom kikker jy nie ‘n paar van jou gewone borde op met ‘n prettige blompatroon nie? Dis so maklik.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ry-indruk: Mercedes ML 350

Die derde geslag Mercedes M-klas het nóg meer teenwoordigheid as sy voorgangers en is  weelderiger. Maar waar die M-klas veral beïndruk, is sy hantering: Vir ’n taamlik groot voertuig is die ML 350 nie...

View Article


Eet dit, nie dat nie

Peusel is die grootste vyand van enigeen wat op ’n dieet is: Jou hoofmaaltye is gesond, maar die vetterige, styselryke versnaperinge wat jy kort-kort deur die dag eet, jaag jou kilojoule-inname deur...

View Article

TV-gids: Dinsdag 20 Augustus

Wat is vanaand op die kassie? 18:27 7de Laan (SABC2): Gita voer iets in die mou in verband met haar nuwe besigheidsvoorstel aan Herman. Vanessa en Xander deel ’n emosiebelaaide oomblik. 19:30 Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brief uit Seoel: Meneer Geduld

Joe Makka, wat in Suid-Korea skoolhou, vertel watter chaos daar soms heers omdat sy mede-onnies te skaam is om hom in hul swak Engels in te lig oor dinge wat by die skool gebeur. Hier is ek aan die...

View Article

Vark-en-noedelroerbraai

Repies varkvleis is werklik binne minute gaar en gereed. Moet dit nie oorgaar maak nie. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 15 minute 15 ml (1 e) soetsojasous 15 ml (1 e) sojasous 30...

View Article

Obamas kry ’n nuwe hond

Die Amerikaanse presidentsgesin het Maandag ’n nuwe hond gekry. Sunny is ook ’n swart Portugese waterhond, nes pres. Barack Obama en sy gesin se ander hond, Bo. “Sunny is die perfekte kleinsus vir Bo –...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>