Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Eet dit, nie dat nie

$
0
0

Peusel is die grootste vyand van enigeen wat op ’n dieet is: Jou hoofmaaltye is gesond, maar die vetterige, styselryke versnaperinge wat jy kort-kort deur die dag eet, jaag jou kilojoule-inname deur die dak. Vervang dit eerder met hierdie gesonde happies:

  • Wil jy iets krakerig hê om aan te kou? Eet ’n paar babawortels: 50 g skyfies bevat meer as 1 000 kJ, terwyl dieselfde hoeveelheid babawortels net 73 kJ het. Doop die wortels in hummus vir ’n watertand happie.
  • Bearbei jou sjokoladelus deur eerder donkersjokolade as melksjokolade te kies. Donkersjokolade bevat nie net minder kilojoules nie, dit het ook antioksidante.
  • Eet versnaperinge met proteïen eerder as net koolhidrate; dit sal jou langer versadig hou en help om jou kilojoule-inname te beperk. Laevetjogurt is ’n maklike en smaaklike manier om meer proteïen in jou dieet te kry.

BRON: cookinglight.com


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>