Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Mayonnaisehoender met ertjiekapokaartappel

$
0
0
  • HOENDER: 6 hoenderporsies
  • sout en vars gemaalde peper
  • 60 ml (¼ k) mayonnaise
  • 15 ml (1 e) suurlemoensap 
  • handvol vars koljanderblare, gekap
  • KAPOKAARTAPPEL: 6 groot aartappels, gekook en geskil
  • 250 ml (1 k) ertjies
  • 15 ml (1 e) botter

 

 

Voorverhit die oond tot 200 °C.

HOENDER: Geur die hoender met die sout en peper. Meng die mayonnaise, sap en koljander en smeer die hoender daarmee in. Pak op ’n bakplaat en rooster 40-45 minute tot gaar.

KAPOKAARTAPPEL: Druk die aartappels fyn, meng die ertjies en botter deur en geur met die sout en peper. Sit saam met die hoender voor.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>