Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Karlien van Jaarsveld het pas baie goeie nuus gedeel!

Karlien van Jaarsveld het Saterdagmiddag op Facebook aangekondig dat sy en manlief Derick Hougaard hul derde kind verwag. Die gewilde sangeres het in Desember geboorte aan ‘n tweeling, Daniël en Elia...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf maniere om ekstra sakgeld te verdien

Ons wed jou jy sal nie nee sê vir ’n ekstra geldjie nie! Volg dan dié wenke en verdien ’n paar note vir jou spaarvarkie Foto: Weheartit.com / @bubblegum84 -   As jy hou van bak en kook, kan jy ’n klein...

View Article


Jou sterre vir 6 Oktober 2014

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Vanjaar se sterre dui op die een of ander soort omwenteling. Van jou planne gaan op ’n baie openbare manier deur die mat val en...

View Article

Gortsop met worsfrikkadelle

Jy kan ook oorskiet gebraaide wors in stukkies sny en gebruik pleks van die frikkadelle. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 25 min. Gaarmaak: 1 uur FRIKKADELLE 500 g boerewors SOP 250 ml (1 k) gort 15 ml (1...

View Article

Maalvleisrolbrood

Koop die brooddeeg vir dié resep by die supermark se bakafdeling. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 40-45 minute 15 ml (1 e) olie 15 ml (1 e) botter 2 uie, in ringe gesny 2...

View Article


George Clooney se wittebrood in die Seychelles

#454903366 / gettyimages.com George Clooney en Amal Alamauddin is glo in die Seychelles op wittebrood. Die egpaar het verlede naweek in Venesië, Italië, afgehaak. En volgens die foto-agentskap X17...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 7 Oktober 2014

Alexanderbaai……..12 21 Beaufort-Wes ……..18 33 Bethlehem…………05 27 Bloemfontein………08 30 Calvinia………….11 24 Cradock…………..11 32 De Aar……………14 30 Durban……………16 31 Emalahleni………..09 30 Ermelo……………06 27...

View Article

Vrou trou met haarself

Raar, maar waar! Grace Gelder was so keelvol van man soek dat sy onlangs besluit het om met haarself te trou. Dié fotograaf van Brittanje is al die afgelope ses jaar enkellopend en glo vas sy het met...

View Article


Bravo! Donderdagaand 9 Oktober 2014

Onthou, vanaf Donderdagaand, 9 Oktober is Bravo! op kykNET (Dstv kanaal 144) in ‘n nuwe tydsgleuf: 20h00! Die Program is opgeneem by die Harbour House, Kalkbaai (Kaapstad). JAKKIE LOUW: die keer doen...

View Article


Kwêla: Woensdagaand 8 Oktober 2014

Alles gebeur Woensdagaand, 8 Oktober 2014 om 19h30 op KWÊLA! Ons is in Boussac in die Franse platteland en kuier by LOUIS JANSE VAN VUUREN en HARRY OLIVIER Die brein agter die bank Capitec, RIAAN...

View Article

Kollig Vrydag 10 Oktober 2014

Kollig skuif vanaf hierdie week na Vrydae om 18h30! Die program is opgeneem by die Cape Milner Hotel, Johannesburg. Ons gaan drink wyn saam met VIVIAN KLEYNHANS en haar ses susters Gesels met die...

View Article

Hilary Duff se nuwe musiekvideo is hier

Die 27-jarige sangeres Hilary Duff doen ’n paar sexy danspassies in die nuwe musiekvideo All about You, waarin sy soek na ’n sexy ou wat sy in ’n koffiewinkel gesien het. Witwarm. -       Lara Atson

View Article

Jou sterre vir 7 Oktober 2014

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dit is ’n produktiewe jaar, maar jy sal heel diskreet moet wees. Daar is ’n moontlikheid van gesondheidsprobleempies, maar dit...

View Article


Het jy geweet?

Menslike speeksel help om wonde vinniger te genees.

View Article

Inspirasie vir die dag

"Enjoy the little things in life. For one day you may look back and realize they were the big things."

View Article


Lekker dans op Pitbull se Fireball

Ons dans al weke lank alte lekker op dié een! En nou is die musiekvideo eindelik hier en dis alles wat jy van Mr. Worldwide sou verwag. -       Lara Atson

View Article

Wie het dit gesê?

Ek was nie ’n dramakoningin op skool nie. En my ouers wou hê ek moes eers my graad kry voordat ek kon toneelspeel. – Gwyneth Paltrow

View Article


Het jy geweet?

Kunskompetisies was deel van die Olimpiese Spele van 1912 tot 1948 en die deelnemers het medaljes vir argitektuur, musiek, skilderkuns en beeldhouwerk gekry.

View Article

Inspirasie vir die dag

"Live and let Live"

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Demi Lovato – Die haargodin

Die 22-jarige sangeres is bekend daarvoor dat sy gereeld van  haarkleur verander en ons is versot daarop. Kyk hier na haar hare-gedaantewisselings .post-slider-container .psc-slider-pagination li a...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>