Alles gebeur Woensdagaand, 8 Oktober 2014 om 19h30 op KWÊLA!
- Ons is in Boussac in die Franse platteland en kuier by LOUIS JANSE VAN VUUREN en HARRY OLIVIER
- Die brein agter die bank Capitec, RIAAN STASSEN deel van sy suksesresepte met ons
- MARIDA FITZPATRICK en ILSE SALZWEDEL het albei boeke oor die Oscar Pistorius-saak geskryf, en hulle kuier op die bank
- Dan is dit ons laaste aflewering van vanjaar se FEITE EN GEITE!
Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 8 Oktober 2014 om 19h30 op KWÊLA!
Kwêla herhalings is as volg:
Donderdae, 14h30
Vrydae, 10h00
Saterdae, 18h00
Sondae, 13h00
Maandae, 08h30