Die 27-jarige sangeres Hilary Duff doen ’n paar sexy danspassies in die nuwe musiekvideo All about You, waarin sy soek na ’n sexy ou wat sy in ’n koffiewinkel gesien het. Witwarm.
- Lara Atson