Dit het ’n rukkie gevat voor ek kon uitpluis wat my doel is. Ek het geweet daar kort iets, en toe besef ek: Goed, jy kan musiek maak, maar nou moet jy dit met ’n spesifiek doel doen. Ek wil musiek maak met ’n holistiese benadering. Dit moet die verskil wees tussen ongelooflik klink en ongelooflik voel. Ek dink mense is op soek na ’n gevoel. – Pharrell Williams
↧