Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Kim K: Ek sal gelukkig wees met vier kinders

$
0
0

 

Kim Kardashian West wil hê haar dogter, North, se  broers en susters moet haar “bestse vriende” wees.

Die werklikheidstelevisiester en haar rapper-man, Kanye West, het North in Junie verlede jaar verwelkom.

Sy het onder andere twee susters, Kourtney en Khloé, ’n broer, Rob, en twee halfsusters, Kendall en Kylie Jenner, en terwyl sy die voordele van ’n groot gesin kan insien, is sy onseker of sy in haar ma, Kris Jenner, sê spore wil volg.

“Ek dink aan twee, maar dan het ek weet so baie broers en susters, en ek is dol daaroor. Hulle is my beste vriende en wil dit graag vir my kinders hê. Ek gaan dus eers stilhou by twee kinders en dan weer besin. Ek dink nie ek wil ses kinders hê nie, maar dalk besluit ek op drie of vier – ek wik en weeg,” het sy laggend op The Ellen DeGeneres Show gesê.

Haar ouer suster, Kourtney, het reeds twee kinders, Penelope en Mason, by haar kêrel, Scott Disick, en verwag nou hul derde kind.

Die 33-jarige het onlangs besluit om haar suster ’n ruskans gegee, maar dit het haar oorweldig.

“Ek is San Diego toe om my swanger suster ’n blaaskans te gee,” het sy gesê.

“Ek het na haar twee kinders en my dogter omgesien. Dit was ’n stryd om hulle al drie gebad, gevoer en in die bed te kry; ek was so te sê in trane.

“Die drie kinders was ’n hand vol. Ek weet nie hoe my ma dit met ses kinders gedoen het nie.”

Sy het ook tydens die program aan die ALS Ice Bucket Challenge deelgeneem, wat beteken het haar perfekte hare en grimering is daarmee heen.

© Cover Media


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>