Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Foto’s: Binne in Oscar se huis

$
0
0

Die huis is in die Silverwoods Country Estate.

Oscar se hoofslaapkamer is regs bo - hy het glo daardie nag opgestaan om ’n waaier van dié balkon af in te bring toe hy die geluid in die badkamer hoor.

Die huis het ’n vloeroppervlak van 740 m².

Die verwaarlose swembad

Die vuurpit waar Oscar waarskynlik saam met talle vriende gekuier het.

Oscar, wat ’n voorliefde het vir vinnige motors, se motorhuis het plek vir drie motors.

Die imposante voordeur.

Die voorportaal.

By dié trap het Oscar daardie nag Reeva Steenkamp afgedra en haar liggaam aan die voet neergelê.

Oscar was lief vir onthaal en het graag in die kombuis vir sy vriende gekook.

Nog 'n vertrek.

Die slaapkamer is nou dolleeg, nes die res van die huis.

Die gang wat uit die slaapkamer tussen twee rye ingeboude kaste na die badkamer lei.

Die ingang na die badkamer.

In die toilet is die polisie se helder oranje merkers nog teen die mure vasgeplak om koeëlgaatjies en skrape op die teëls uit te wys waar Reeva agter die toilet inmekaar gesak het.

Vyf feite wat jy oor Oscar Pistorius se huis moet weet:

  1. Oscar se moderne verdiepinghuis, waar hy Reeva Steenkamp op Valentynsdag verlede jaar doodgeskiet het, is in die luukse Silver Woods-landgoed.
  2. Die huis is in Julie vir R4,5 miljoen verkoop aan Louwtjie Louwrens, ’n mynkonsultant.
  3. ’n Vriend van Oscar, Christo Menelaou, gaan dit huur.
  4. Die luukse huis het vier slaapkamers en vier badkamers, vyf onthaalruimtes en ’n motorhuis met plek vir drie motors.
  5. Die huis het ’n vloeroppervlak van 740 m².

Foto’s: Martin de Kock; Bron: Huisgenoot, 14 Augustus 2014


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>