Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

TV-gids Vrydag 18 April 2014

Dit is vanaand op die kassie 17:30 La’t Wiel (kykNET): Die La’t Wiel-span  toets Toyota se jongste Prado in Namibië, ontmoet die Suzuki Swift met ’n kattebak en leer ook Audi se magtige RS7 ken. 18:00...

View Article


Laaste offer

Dit was ’n skok. Helen so naby! Later het sy by die klooster verbygery en stip na die bruinerige gebou gekyk, asof sy die mure wou dwing om pad te gee en Helen aan haar te toon. Meteens moes sy wonder:...

View Article


Marmalade-geglasuurde vark

Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 25 min. Rus: 15 min. 1,5 kg varkskenkel 125 ml (½ k) lemoenmarmelade 45 ml (3 e) brandewyn 15 ml (1 e) vars suurlemoensap sap van ½ lemoen ½...

View Article

Ontmoet die tiener wat die gier van selfies sonder grimering begin het

Wie sou kon dink dis ’n tienerma wat verantwoordelik is vir die wêreldwye gier van selfies sonder grimering vir kankerbewusmaking? Fiona Cunningham (18), ’n jong ma van een, het mense aangemoedig om...

View Article

Wie verjaar vandag saam met jou?

Maria Sharapova (27), tennisspeler James Franco (36), akteur Hayden Christensen (33), akteur Ashley Judd (46), aktrise

View Article


Vyf redes waarom jy gerus kan luister na Shakira se nuwe, gelyknamige album

1 Die 37-jarige Colombiaanse sangeres se 10de album is haar persoonlikste album tot dusver. Sy is dolverlief, en wil beslis hê die wêreld moet dit weet. 2 Die roerende liedjie 23, met sy sterk...

View Article

Inspirasie vir die dag

"As far as you can. As long as you can. Life's not meant to be lived in one place."

View Article

TV-gids Saterdag 19 April 2014

Dit is vanaand op die kassie 16:30 Kokkedoor (kykNET): Dis weer daardie tyd van die jaar waar die Kokkedoor-span die beste kokke in Suid-Afrika soek, wat nie net met herinnering en nostalgie kan kook...

View Article


Laaste offer

Tóé, vir die jong Dewald en die jong Helen, het die woorde betrekking gekry op die einde van hulle vlamliefde. Nou . . . Sy moet meteens wonder: Is dit hoekom Dewald die bandjie wil hê, om daardie...

View Article


Wie verjaar vandag saam met jou?

Miranda Kerr (31), model Michelle Ryan (30), aktrise Ryan O’Neal (73), akteur Carmen Electra (42), aktrise

View Article

Inspirasie vir die dag

"Believe you can & you're halfway there."

View Article

Laaste offer

SKIELIK is sy haastig. Voor sy kans kry om te twyfel, voor swakheid die oorhand kry,moet sy gaan. “Dewald,” verduidelik sy toe sy kamer toe gaan, “ek moet stad toe. Daar is dingetjies om af te handel...

View Article

TV-gids Sondag 20 April 2014

Dit is vanaand op die kassie 17:00 About A Boy (M-Net): Marcus vra Will se raad oor hoe om uitgenooi te word na Hannah se verjaardagpartytjie. Fiona ding mee met Hannah se ma, Joanne, omdat sy die...

View Article


Wie verjaar vandag saam met jou?

Robbie Amell (26), akteur Koningin Elizabeth II (88) James McAvoy (35), akteur Tony Danza (63), akteur

View Article

Hoekom lees goed is vir jou

In ’n wêreld propvol tegnologie vergeet ’n mens maklik van die eenvoudige lekkerte van opkrul met ’n goeie boek. Hier is sewe redes hoekom jy liewer die afstandbeheerder of jou foon moet neersit en ’n...

View Article


Laaste offer

By die deur neem die vrou onverwags haar hand en hou dit ’n oomblik vas. Dis ’n aanraking wat Reina vreemd roer, want ook die vingers wat ligweg om hare vou, praat soos wat die oë praat. Daar is ’n...

View Article

TV-gids Maandag 21 April 2014

Dit is vanaand op die kassie 18:00 Villa Rosa (kykNET): Wouter glo vas hy kan hom uit die verknorsing dobbel ten spyte van Eben se waarskuwings. Marius en Vicky kom net-net oor die weg terwyl haar...

View Article


Vrou stamp leeu met kar in Krugerwildtuin

Die bestuur van die Krugerwildtuin is op soek na ’n motoris wie se voertuig deur ’n leeu aangeval is nadat sy hom vermoedelik gestamp het om hom uit die pad te probeer kry berig Beeld. William Mabasa,...

View Article

Oscar sukkel om te slaap

Sedert die begin van die verhoor en veral in kruisondervraging, het Oscar Pistorius slapelose nagte gehad, berig Volksblad. Volgens Volksblad is dit omdat hy voortdurend herinner word aan Reeva...

View Article

Nuwe foto van Karlien en Derick se tweeling

Karlien van Jaarsveld het hierdie nuwe foto van haar en Derick Hougaard se tweeling, Daniël en Eliah, Maandag op Instagram gedeel. Karlien en ouma Ronel Brink hou die kleingoed vas.

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>