Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Nuwe liefde vir Oscar?

$
0
0

Britse koerante het Vrydag beweer dat Oscar Pistorius ’n nuwe vriendin het.

The Sun het berig Pistorius (27) gaan uit met Leah Skye Malan (19), ’n student-paramedikus.

Die koerant het haar as “stunning” beskryf en haar Pistorius se “blade stunner” genoem.

The Sun het ook ’n foto gepubliseer van ’n jong donkerkop-vrou wat in ’n oorpak loop terwyl sy ’n muffin eet.

Volgens Beeld is Malan is ’n student aan die Universiteit van Johannesburg.

The Sun het berig dat hulle in Desember ontmoet tydens ’n vakansie in Mosambiek.

Malan se ouers woon blykbaar naby Potchefstroom.

Verder berig The Sun dat Pistorius hom vermom wanneer die twee uitgaan.

Bron: Beeld.com


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>