Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Nina Dobrev

$
0
0

In die trefferreeks The Vampire Diaries behoort haar hart aan die twee Salvatore-broers, maar in die regte lewe het die pragtige aktrise net oë vir een man!

  • Al speel sy in die reeks die tipiese Amerikaanse tiener Elena Gilbert, is Nina in Sofia, Bulgarye, gebore en het in Toronto, Kanada, grootgeword.
  • Die 25-jarige aktrise praat drie tale – Engels, Frans en Bulgaars.
  • Sy en Ian Somerhalder (35), haar medester in Vampire Diaries, het glo hul romanse hervat nadat hulle in Mei uitmekaar is. “Ek is nie die soort meisie wat een nag van passie het nie; ek is ’n verhouding-meisie,” sê sy in die September-uitgawe van Cosmopolitan.
  • Sy is ’n groot Harry Potter-aanhanger en is versot op Emma Watson (23), wat Hermione Granger speel.
  • Sy bly fiks deur te draf en joga te doen. Sy hoop om eendag haar eie joga-ateljee te open.
  •  Nina het ’n hart van goud. Sy is ’n ywerige vrywilliger en gebruik haar roem om liefdadigheidsorganisasies soos die borskankerprojek Project Pink te steun.
  •  Sy sou nie vir ewig soos ’n vampier wou lewe nie. “Ek weet nie of ek dit sou wou hê nie. Ek het ’n koel lewe en is gelukkig daarmee soos dit is.”
  •  Sy is ’n katteliefhebber. “Ek moet sê ek is ’n ‘katmeisie’, want ‘katvrou’ laat dit klink asof ek 500 jaar oud is.”

BRONNE: ZIMBIO.COM, SHOWBIZSPY.COM, WETPAINT.COM, COSMOPOLITAN

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>