Uitrustings van die week!
Vandeesweek kyk ons na die bes gekledes by die onlangse MTV Video Music Awards. Gewaagde kombinasie Die Teen Wolf-ster Holland Roden het asemrowend gelyk in hierdie Naeem Khan-skepping. Dis gewaag om...
View ArticleMiley Cyrus sê MTV se twerk was ikonies, soos Britney en Madonna
Miley Cyrus sê sy het met haar vertoning by die MTV Video Music Awards (VMA’s) soos Madonna en Britney Spears geskiedenis gemaak. Die sangeres van We Can’t Stop het verlede maand in New York op die...
View ArticleEetluswenke
Hou jou eetlus in toom met die wenke Saamgestel deur Kim Arendse KNOFFEL Navorsers in Israel het onlangs ontdek hierdie nederige knol keer nie net dat jy gewig aansit nie; dit kan jou ook gewig laat...
View ArticleBeskuldigde van kubersindikaat in hof
Altesaam 54 vermeende lede van ’n kubermisdaadsindikaat het volgens die Valke Dinsdag voorgekom in die landdroshof op Nigel. Hulle word aangekla van bedrog, diefstal, geldwassery en afpersing omdat...
View ArticleRy-indruk: Kia Cerato
Kia Cerato 2.0 SX “Wat ’n pragtige motor!” is omtrent die eerste ding wat almal oor die nuwe Cerato kwytraak. Nes ander moderne Kias is die motor regtig mooi. Binne is baie ruimte en luukse kenmerke,...
View ArticleLaat waai met ’n braai
Ons kosblogger Sarah Graham deel ’n paar van haar gunsteling-braairesepte. DIE feit dat die son elke dag langer uitbly – en vasberade deur die koue breek om ons weer buitentoe te lok – beteken in...
View ArticleApple kondig bekendstelling op 10 September aan – nuwe iPhones word verwag
Apple het Dinsdag kleurryke uitnodigings na ’n bekendstelling op 10 September uitgestuur waartydens ’n nuwe weergawe van sy iPhone na verwagting aangekondig sal word. Die uitnodiging, met ’n palet van...
View ArticleLondense wolkekrabber smelt glo motor
Sommige is gek daarna, ander haat dit. Daar is uiteenlopende menings oor Londen se jongste wolkekrabber, en nou raak dit letterlik vuurwarm. Die ontwikkelaars van die onvoltooide Walkie-Talkie-gebou,...
View ArticleMaklike nacho’s
Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 5 minute Gaarmaaktyd: sowat 10 minute 200 g nacho’s 300 g gaar maalvleis 1 blik (410 g) Mexikaanse tamaties 250 g suurroom of creme fraiche 250 ml (1 k) cheddarkaas,...
View ArticleOntmoet die talentvolle susters van MasterChef Suid-Afrika
Seline en Leandri van der Wat is driedubbel talentvol: pragtig, slim en sprankelend. Boonop kan hulle wonderlik kook. Vermenigvuldig dit met twee hardwerkende susters van Pretoria, en jou som werk uit...
View ArticleWenk: Chu wys jou vier verskillende rompe
Met die heerlike warmer weer wat nou op ons wag, is dit die perfekte tyd om jou klerekas reg te kry. En ‘n paar pragtige rompe is ‘n goeie begin. Ons mode-direkteur Chu, wys jou meer.
View ArticleChris Chameleon by die Hart van Windhoek
Chris Chameleon is nie ‘n vreemdeling in die land nie, maar dis sy eerste optrede by die Hart van Windhoek-fees. En hy vertel meer daarvan.
View ArticleInkopielys – Huisgenoot 12 September 2013
Vrugte en groente VARS Spinasie, 400 g Knoffelhuisies, 6 Gerasperde gemmer, 5 ml Brandrissies, 1-2 Sprietuie, 4 Koljanderblare, hand vol Pietersielie, hand vol Pietersielie OF koljander, hand vol...
View ArticleWenk: Maak jou eie booontjiesak
‘n Handjievol rys, ‘n slopie en siedaar! jy het jou eie ‘boontjiesak bymekaar – reg vir daardie koue aande
View ArticleWenk: So werk jy met gelatien
Carmen Niehaus van ons Huisgenoot-toetskombuis wys jou hoe maklik dit is om met gelatien te werk.
View ArticleKarlien van Jaarsveld by die Hart van Windhoek
Karlien vertel vir ons van die raad wat sy van haar ma gekry het, oor liefde en oor die kleingoed wat oppad is
View ArticleWenk: Appelsjokoladekoek met jogurt
Dis mos ‘n kookwater-kombinasie! ‘n Heerlike sjokoladekoek deur ons kosredakteur Carmen Niehaus
View ArticleEksklusief: Joost –“Genees – nou wil ek herstel”
Vir ons wat hom nie gereeld hoor nie, klink dit asof hy moeiliker praat as ooit – sukkelend, onduidelik, afgemete; daarom kom sy woorde amper as ’n skok: Sy liggaam is gesond. Dis nou net die skade...
View ArticleDoen-dit-self: Vol in die blom
Dié oulike, bekostigbare bêreplek vir kleintjies se speelgoed kan ook as inkleurtafeltjie gebruik word KLIK HIER vir die aflaaibare drukstuk Kry die stap-vir-stap aanwysings in Huisgenoot 12...
View ArticleBobby van Jaarsveld by die Hart van Windhoek
Bobby van Jaarsveld gesels oor die Hart van Windhoek en kleinsus Karlien met ‘n tweeling oppad.
View Article