Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Ry-indruk: Kia Cerato

$
0
0

Kia Cerato 2.0 SX

“Wat ’n pragtige motor!” is omtrent die eerste ding wat almal oor die nuwe Cerato kwytraak. Nes ander moderne Kias is die motor regtig mooi.

Binne is baie ruimte en luukse kenmerke, onder meer leerafwerking, Bluetooth en klimaatbeheer.

Die bagasieruim van 482 liters is nie te versmaaie nie. Die Cerato bewys Kia konsentreer ook daarop om voertuie te bou wat goed hanteer.

In’t kort, die Cerato is ’n sportiewe, stylvolle en goed toegeruste lid van die Kia-familie en sal beslis baie gewild wees.

  • PRYS R279 995
  • ENJIN 2,0 L-viersilinderpetrol; 118 kW, 194 Nm
  • VERRIGTING 0-100 km/h in 8,5 sek., topspoed 210 km/h; 7,6 L/100 km
  • MEDEDINGERS Hyundai Elantra, Ford Focus
  • ONS HOU VAN Ontwerp en rit
  • DIT PLA Nie noodwendig meer bekostigbaar nie

- Wilmer Müller

Kia Cerato Kia Cerato


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>