Dié video kom letterlik met ’n groot skok! Die Brit Eddie Tyrer was dapper genoeg om op ’n elektriese stoel van 2000 volts in Londen te gaan sit.
“Ek het al voorheen op een gesit,” het Eddie spoggerig aan die filmmaker in die video gesê. Maar tot sy verbasing was die skok erger as wat hy aanvanklik gedink het dit gaan wees.
Kyk hier na die skreeusnaakse video:
- Janine Nel
Bronne: Mirror.co.uk