Die platejoggie van die oomblik, Calvin Harris, en die Britse sanger John Newman se nuwe liedjie, Blame, is koel verby. Die danstreffer boer boaan die treffersparade in nie net een nie maar 12 lande.
- Lara Atson