Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Drie speelse leeuwelpies maak debuut by Johannesburgse dieretuin

$
0
0

Drie leeuwelpies het hul debuut by die Johannesburgse dieretuin gemaak. Hul aankoms lui die dieretuin se nuwe generasie leeus in, wat in vyf jaar nog nie geteel het nie.

Foto: https://www.facebook.com/JohannesburgZoo

Foto: https://www.facebook.com/JohannesburgZoo

Agnes Maluleke, wat die bestuur van die groot katte by die dieretuin in die noorde van Johannesburg behartig, sê die nuwe toevoeging is opwindend.

Foto: https://www.facebook.com/JohannesburgZoo

Foto: https://www.facebook.com/JohannesburgZoo

Die witleeu-mannetjie Letaba en sy twee sussies Sabi en Jubba is in April op ’n privaat wildsplaas gebore. Hulle het in Julie by die dieretuin aangekom en is tot onlangs in afsondering versorg.

Foto: https://www.facebook.com/JohannesburgZoo

Foto: https://www.facebook.com/JohannesburgZoo

Letaba is al witleeu; ’n eienskap wat hy van sy ouers se resessiewe gene geërf het.

Foto: https://www.facebook.com/JohannesburgZoo

Foto: https://www.facebook.com/JohannesburgZoo

Die dieretuin sê hulle het sewe volwasse leeumannetjies wat almal hul natuurlike lewensverwagting oortref het.

Foto: https://www.facebook.com/JohannesburgZoo

Foto: https://www.facebook.com/JohannesburgZoo

- Kirstin Buick en Sapa


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>