KITSFEITE OOR TRANSFORMERS: AGE OF EXTINCTION-STER JACK REYNOR
Michael Fassbender is sy held Die twee akteurs het saam aan ’n rolprentverwerking van Macbeth gewerk, en Jack sê: “Michael Fassbender is my held, ou! Ek is mal oor daai ou!” Hy’s gevat! Jack het, ná ’n...
View ArticleVerwagte temperature vir 26 Julie 2014
Alexanderbaai……..07 16 Beaufort-Wes ……..04 13 Bethlehem…………-4 15 Bloemfontein………-2 13 Calvinia………….03 08 Cradock…………..00 15 De Aar……………02 09 Durban……………11 21 Emalahleni………..07 22 Ermelo……………05 18...
View ArticleFrankryk: ‘Onwaarskynlik, selfs buite die kwessie’ dat mense vliegramp...
#452608308 / gettyimages.com Frankryk se minister van vervoer het Vrydag gesê dit is uiters onwaarskynlik, en selfs “buite die kwessie”, dat enigeen van die 116 mense die Air Algérie-vliegongeluk in...
View Article10 oulike foto’s van honde wat jou gaan laat glimlag
#493827981 / gettyimages.com #135584953 / gettyimages.com #175928843 / gettyimages.com #480896111 / gettyimages.com #166273291 / gettyimages.com #462764697 / gettyimages.com #486990385 /...
View ArticlePretfeite oor Sam Smith
Ons kan nie genoeg kry van dié oulike Brit se treffer Stay with Me nie. Dit verskyn op sy debuutalbum, In the Lonely Hour Die 22-jarige sanger se deurbraak was toe hy op die Britse electro-rockers...
View ArticlePRETFEITE OOR CHARLI XCX
Sy word as die volgende groot popster beskou vandat sy die aansteeklike refrein op Iggy Azalea se treffer Fancy gesing het Die 21-jarige Britse sangeres se regte naam is Charlotte Emma Aitchison. Haar...
View ArticleParis Hilton maak weer musiek
Ag nee! Die Amerikaanse sosiale vlinder Paris Hilton (33) het pas ’n elektrodansliedjie, Come Alive, uitgereik en ’n webtuiste sê klaar dis moontlik die “die liedjie wat die meeste digitaal...
View ArticleDie Lumineers kom Suid-Afrika toe!
Die Amerikaanse folk-rockers The Lumineers kom Suid-Afrika toe vir die eerste keer! Die musiekgroep sal op 4 Desember in Kaapstad by Kirstenbosch se Nasionale Botaniese Tuine optree en by...
View ArticleCHORD OVERSTREET IS OMTRENT ’N HAAN ONDER DIE HENNE
Sjoe, die Glee-akteur Chord Overstreet (25) is omtrent bedrywig op die liefdesfront as jy so kyk na sy lang lysie ekse Dallas Lovato – hy het met Demi Lovato se ousus uitgegaan voor hy sy rol in Glee...
View ArticleTV-gids Saterdag 26 Julie 2014
Dit is vanaand op die kassie: 15:30 Republiek van Zoid Afrika (kykNET): Welkom in die Republiek van Zoid Afrika, waar pres. Karen gesels met haar land se denkers, dromers, besluitnemers en ander...
View ArticleTHE VAMPS SE GUNSTELING DISNEY-FLIEK
The Vamps – wat bestaan uit Bradley Will Simpson, James McVey, Tristan Evans en Connor Ball – het onlangs verklap wat hul geliefkoosde Disney-fliek is – The Emperor’s New Groove! Die animasiefliek is...
View ArticleJust Jinjer is terug!
Die plaaslike rockers Just Jinger is weer terug met hulle eerste snit in vyf jaar. Die musiekgroep se liedjie, Bright Light, word op 8 Augustus uitgereik. Hier is solank ’n voorsmakie van wat jy kan...
View ArticleTV-gids Sondag 27 Julie 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 Modern Family (M-Net): Jay, Gloria en Manny daag mekaar uit om ’n bietjie uit hul gemaksone te kom. Mitch en Cam verkoop van hul besittings omdat hul troue ál...
View ArticleVideo: Reuse stofstorm verswelg Phoenix
’n Reuse stofstorm het Vrydag die Amerikaanse stad Phoenix se metropolitaanse gebied verswelg en het inwoners verskeie ure sonder elektrisiteit gelaat. Vlugte is ook gekanselleer. Die storm het ’n...
View ArticleSchnauzer raak flou nadat hy ná twee jaar met sy eienaar herenig word
’n Hond het blykbaar flou geword van “groot vreugde” nadat sy ná twee jaar met ’n familielid herenig is. Rebecca Ehalt woon en werk in Slowenië. Nadat sy die eerste keer in twee jaar na haar tuisdorp,...
View ArticleRy-indruk: Peugeot 2008
Oorkruisvoertuie is ’n gewilde nismark onder Suid-Afrikaanse motorkopers; daarom poog die meeste vervaardigers om ’n teenwoordigheid in hierdie belangrike segment te hê. .post-slider-container...
View ArticleOnnie van die week: Stel logiese doelwitte
Ons onnie van die week glo daarin om met leerders se vordering prakties te raak en maak selfs gebruik van grafieke om hul ontwikkeling te meet. Naam en ouderdom: Hester van Dyk (62). Wat en waar...
View Article