Die plaaslike rockers Just Jinger is weer terug met hulle eerste snit in vyf jaar. Die musiekgroep se liedjie, Bright Light, word op 8 Augustus uitgereik.
Hier is solank ’n voorsmakie van wat jy kan verwag:
https://www.youtube.com/watch?v=0H2xJLlqTrE&feature=youtu.be
- Lara Atson