Ag nee! Die Amerikaanse sosiale vlinder Paris Hilton (33) het pas ’n elektrodansliedjie, Come Alive, uitgereik en ’n webtuiste sê klaar dis moontlik die “die liedjie wat die meeste digitaal gemanipuleer is in menseheugenis”. Is dit goed of sleg? Besluit maar self!
↧