Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Vanaand op TV: 4 April.

17:30 La’t Wiel (KykNET): Die La’t Wiel-span ry die nuwe Toyota Corolla - ’n legendariese motor waarvan daar al meer as 40 miljoen verkoop is. Hulle kyk ook na die nuwe Suzuki SX4 en die Volkswagen...

View Article


Fliekvlooi: Wat gebeur by rolprentteaters

Nog ’n poging om in die voetstappe van die suksesvolle Twilight- en The Hunger Games-reeks te volg word vandeesweek uitgereik. Soos daardie reekse is Divergent (13G) gegrond op ’n reeks gewilde...

View Article


Chris Chameleon se geestelike musiek bekoor by KKNK

Dit lyk dalk na ’n rockkonsert en klink ook nogal so, maar as jy ’n gereelde kerkganger is, herken jy bes moontlik die lirieke. Chris Chameleon het vanjaar sy vertoning Herleef: Psalms en Gesange...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 5 April 2014

Alexanderbaai……..12 33 Beaufort-Wes………08 23 Bethlehem…………04 23 Bloemfontein………04 23 Calvinia………….14 29 Cradock…………..06 22 De Aar……………07 23 Durban……………17 26 Emalahleni………..14 26 Ermelo……………11 21...

View Article

Die vreemdste eetluste ter wêreld

Klippekouers, petroldrinkers, bloedsuiers – glo dit of nie, daar is regtig sulke mense . . . Die doekvraat   Keyshia (22) van New York in Amerika is dol oor deurweekte doeke en kan haarself nie keer om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paasdekor – Vyf kleurtemas vir inspirasie

Lekkergoed-eiers en pragtige konyne in allerhande vorms en groottes het hul opwagting gemaak. Voel jy al ’n oormaat sjokolade aankom? Moenie bekommerd wees nie. Jy hoef nie dié Paastyd ’n enkele gram...

View Article

Kyk hoe lekker gaan dit by Dowwe Dolla se KKNK-kuierplek!

Teaterrestaurant op sy beste is vanjaar op die spyskaart by die Absa KKNK op Oudtshoorn. Die Boer in Kaapstad is nege jaar gelede deur die aktrise Margit Meyer-Rödenbeck en haar man, Jurgen Human,...

View Article

X-Men: Days of Future Past se lokprent is hier

Gaan kyk na Jennifer Lawrence in die splinternuwe lokprent vir X-Men: Days of Future Past! Van die akteurs in dié sterbelaaide rolprent is Hugh Jackman, Michael Fassbender, Nicholas Hoult, James...

View Article


Wie het dit gesê?

“My naam is Kendall. Kendall Jenner. Ek is nie ’n Kardashian nie.” – Kendall Jenner

View Article


Inspirasie vir die dag

"Regret nothing"

View Article

Het jy geweet?

Danksy Buzz Lightyear se bekende frase “To infinity and beyond” kon ’n pa en seun mekaar opspoor nadat hulle ter see verlore was. Nadat strome Walter Marino en sy seun in die Atlantiese Oseaan...

View Article

Wie verjaar vandag saam met jou?

Pharrell Williams (41), rapper Juicy J (39), rapper Colin Powell (77), politikus Hayley Atwell (32), aktrise Paula Cole (46), sangeres

View Article

Ek het ’n skinkbord gemaak, Pa

Deur Etienne van Heerden TOE hy die volgende oggend werk toe stap langs die blink spore af, boor die son alreeds in sy nek. Dis ’n snikhete dag, en al is dit agtuur in die môre, sing die sonbesies al...

View Article


Kokkedoor: So gaan dit met vurige Theresa

Sy was ’n vurige deelnemer en op die man af, maar nooit kon Theresa de Vries (55), van Brandvlei, dink sy sou kykers so omkrap nie. “Ek het geweet ek is mededinged, maar ek het nie gedink kykers sou so...

View Article

Wie het dit gesê?

“Ek dink nie dis waar dat blondines meer pret het nie . . . Glo my, dis glad nie waar nie!” – Mila Kunis

View Article


Inspirasie vir die dag

"If you don't imagine, nothing ever happens at all." - John Green

View Article

Het jy geweet?

The Hulk was eers vaal. Sy skeppers, Stan Lee en Jack Kirby, wou hê hy moet vaal wees sodat mense hom nie met ’n spesifieke ras sou vereenselwig nie, maar die kleurmenger het gesukkel om hom vaal te...

View Article


Wie verjaar vandag saam met jou?

Peyton List (16), aktrise Paul Rudd (45), akteur Francois Hougaard (26), rugbyspeler Zach Braff (39), akteur

View Article

Ek het ’n skinkbord gemaak, Pa

Deur Etienne van Heerden In die middag teen halfvier stap stasiemeester Ferreira na die kleinhuisie agter die stasiegebou. Hy het die sinjaal gesak vir die drieveertig, want dié moet eers wag vir die...

View Article

Kokkedoor: Rendil se onderneming bars uit sy nate

Hy het nooit kon droom die spysenieringsonderneming wat hy 14 jaar gelede begin het, sou so uitbrei nie, maar ná sy verskyning in Kokkedoor bars Rendil Pietersen (36), van Wellington, se Kings Catering...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>