Wie verjaar vandag saam met jou?
Gavin DeGraw (37), sanger Alice Cooper (66), sanger Oscar de la Hoya (41), bokser Natalie Imbruglia (39) sanger
View ArticleVarkfilet met appelliefie-pekel
Genoeg vir 2-3 mense Bereiding: 5 minute Gaarmaaktyd: 10 minute APPELLIEFIE-PIEKEL 1 pakkie (30 g) koljanderblare 4 takkies ment 1 pak (100 g) amandels met skil sap en skil van 1 lemmetjie 45 ml (3 e)...
View ArticleKoejawel-kolwyntjies met grenadella
Gebruik ’n pak koekmengsel om gou-gou dié lekker muffins te bak. Lewer sowat 18 muffins Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 15-20 minute 1 pak (600 g) sponskoekmengsel sap en skil van 2 suurlemoene 15 ml...
View ArticleMa se ‘ystervuis’
As jy swanger is, is dit tyd vir ekstra yster inneem. In ’n ondersoek aan die Harvardskool vir Openbare Gesondheid is bevind ’n daaglikse ysteraanvulling verminder swanger vroue se risiko om...
View ArticleDEBBY RYAN
Die Disney-liefie Debby Ryan (19) speel in Jessie, ’n reeks oor ’n meisie van die platteland gaan kinders oppas in New York en daar wil naam maak as ’n aktrise. Sy was nog altyd mal oor toneelspeel en...
View ArticleHet jy geweet?
Die Amerikaanse oudpres. Ronald Reagan is ’n fliekrol geweier omdat hy nie genoeg soos ’n president gelyk het nie.
View ArticleWarm aflaaisnitte
CAN’T REMEMBER TO FORGET YOU SHAKIRA FT RIHANNA Die Hips Don’t Lie-sangeres sing saam met Riri in die eerste enkelsnit uit haar komende vierde album; haar eerste Engelse album sedert 2009 se She Wolf....
View ArticleWie het dit gesê?
“In die oë van die gereg is my bewondering van Justin Bieber blykbaar grillerig.”-Kim Kardashian
View ArticleMooi wenkbroue
Die dae van wenkbroue pluk tot dit ’n onnatuurlike dun lyntjie vorm, is iets van die verlede. Dié beroemdes het hul ruie wenkbroue aanvaar en lyk pragtig! Sarah Hyland Lucy Hale Lily Collins Demi...
View ArticleWie verjaar vandag saam met jou?
Cristiano Ronaldo (29), sokkerspeler Darren Criss (27), akteur Michael Sheen (45), akteur
View ArticleIs dié Olimpiese swemheld besig om te verdrink?
DIE vyfmalige Olimpiese kampioen Ian Thorpe is in ’n Australiese rehabilitasiekliniek opgeneem nadat hy glo gedisoriënteer in ’n straat naby sy ouerhuis in Sydney was en polisiebeamptes hom moes...
View ArticleSuurlemoen-frikkadelle in tamatiesous
Vars kruie en suurlemoenskil sit hierdie frikkadelle in ’n ander liga. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15-20 minute Staantyd: 30 minute Gaarmaaktyd: 2-2½ uur TAMATIESOUS 60 g botter 90 ml olyfolie 1...
View ArticleSteve en Janine amper terug van wittebrood
Die sanger Steve Hofmeyr het ‘n paar minute gelede die foto van hom en sy vrou, Janine Hofmeyr op Facebook geplaas met die woorde: “Terug oor 4 dae. Ps: Stuur geld” Kyk net hoe gelukkig en sonbruin lyk...
View ArticleHiert, daar’s ’n kameelperd in die restaurant!
Die 6 m hoë kameelperd, Perdy, het onlangs besoekers aan die Johannesburgse Leeupark se mond laat oophang toe hy rustig die restaurant binnedrentel om ’n bietjie rond te snuffel. Die verbaasde...
View ArticlePolisie is gereed vir Oscar-saak
Die polisie is slaggereed vir die hofsaak van die moordbeskuldigde en Paralimpiese atleet Oscar Pistorius, het die Gautengse adjunkpolisiekommissaris, genl.maj. Tebello Mosikili, Woensdag gesê. “Die...
View ArticleWie het dit gesê?
“Ek kry die geleentheid om na baie oorsese plekke te gaan, soos Kanada.”-Britney Spears
View ArticleWie verjaar vandag saam met jou?
Crystal Reed (29), aktrise Axl Rose (52), sanger Dane Dehaan (28), akteur Alice Eve (32), aktrise
View Article