Die sanger Steve Hofmeyr het ‘n paar minute gelede die foto van hom en sy vrou, Janine Hofmeyr op Facebook geplaas met die woorde: “Terug oor 4 dae. Ps: Stuur geld”
Kyk net hoe gelukkig en sonbruin lyk hulle. Ons hoop hulle geniet die wittebrood sommer baie!
![steve-wittebrood-1]()